Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Het die dorp op 'n vorige geleentheid besoek, is vol geskiedenis, en pragtige plekke en geboue. Sal beslis aanbeveel om te besoek."
"Our stay was short as we attended a wedding, but I'm sure Paarl would make a lovely stay."
"Pragtig en skoon, wonderlik om te sien hoe die ou geboue bewaar en benut word. Die verskeidenheid restaurante en wynplase is heerlik vir enige smaak."
"Paarl is 'n heerlike toeriste-bestemming met heelwat attraksies, en roetes om te doen. Die tyd daar was elke sent werd."
"Wonderful historic buildings and town, we have been to Cape Town many times, over many years and never been to Paarl, it was a lovely experience. Really worth the trip."
"Rustige atmosfeer in die woongebied. Besige hoofstraat waar al die besighede is. Lieflike berge en natuur. Sal graag weer gaan."
"Best wines and best food. The locals made us feel very welcome."
"Worcester is 'n pragtige dorp. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die Mountain Mill Mall is 'n fees en het ons heerlik geëet en kon items bekom wat ons nodig gehad het."
"Beautiful town, well worth a visit. The Taal Monument is highly recommended."
"Paarl is naby aan alles en daar is alles wat jy nodig het. Daar is baie om te doen en te sien."
"It is a beautiful place. We visit every time we come to RSA for this reason and we can tour around the Winelands. The accommodation must be correct when we book and the people must care."