Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Lacks a second decent supermarket. Spar is extremely busy. Many restaurants closed."
"Alles is gerieflij naby geleë om te besigtig. Parkeerspasie in die systrate is nie goed nie. Moet in die pad staan waar ander verkeer verby moet beweeg."
"Stellenbosch is bekend vir die universiteit, kultuur, wynbedryf en natuurskoon. Dit is gerieflik en sentraal om verskeie ander besienswaardighede te bereik."
"Ceres is pragtig. Hoewel ons slegs vir besigheid daar was, is die landskappe en areas rondom Ceres pragtig."
"Worcester is my grootword-dorp. Dit het ongelooflik uitgebrei. Die historiese geboue is baie netjies onderhou. Die dorp het ook baie skoon voor gekom."
"Franschhoek is like an island paradise except it's inland. The area is breathtakingly beautiful; the town spotlessly clean with wonderful architecture. The restaurants are to die for, particularly those on wine farms. I would rate Franschhoek as one of the great travel destinations. In the world."
"Baie warm gewees, maar 'n pragtige dorpie. Wens ons het meer tyd gehad om te "explore"."