Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3414 reviews.
"If views and stunning settings and wine tasting and food is what you are looking for then you will be in the right place. "
"Tulbagh is goed vir 'n rustige wegbreek. Daar is nie baie om te doen nie maar dit is presies wat sommige mense verkies. Daar is redelik baie wynplase in die omgewing vir wynproe en ook baie restaurante en kunsgalerye in die dorp."
"Stellenbosch het soveel om te bied van kultuur, natuur tot lekker eet en drink. Beter om die dorp te voet te verken so laat jou kar by die gastehuis, want parkering is skraps. Buite dorp is hoogtepunte Dylan Lewis se beeldhouwerk tuin. Delaire Grass, Babylonstoren, Tokara, Peter Falke, Waterford, bied elkeen 'n unieke ervaring. Probeer ook die Grand Ladies soos Meerlust en Kanonkop. "
"People are extremely friendly and it seems like the town has quite a bit to offer with all their events coming up! Would love to visit again."
"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."
"Just one suggestion maybe some patio chairs would be even better to relax outside. Hope to visit again soon."
"Dis 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede en heerlike restaurante oral in omgewing. Lieflike trou-venues."
"Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed."
"Pragtige dorp wat Noordwesters wil laat trek maar kyk bietjie na straatname. Dit is soms moeilik vir 'n reisiger om te vind."