Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.
"Natuurlik 'n baie mooi dorp met baie te sien (as dit nie reën nie). Ons het by die lekkerste restaurant (The Hussar Grill) geëet. Pragtige restaurant met die beste kos. Hoogs aan te beveel."
"Don't look for fine dining. Enjoy the vistas and fresh country air. And safety! No alarm. No burglar bars. We slept with the door open. Lots to do in the surrounds."
"Lovely cafes and hidden gems in close proximity of Cummings, where you can grab a delicious coffee, home-baked goods and local produce."
"Die Bainskloof-pas is onlangs heeltemal oorgedoen en dit is beslis die moeite werd om dit te ry. Ons het ook die "rustic" Calabash Bush Pub besoek en 'n heerlike ontbyt daar geniet. Die Boland bly mooi!"
"Franschoek word deur baie "locals" onderskat - doen jouself 'n guns en gaan verken die dele wat nie "headlines" maak nie maar fokus op die kleiner intieme dele van Franschhoek."
"Dus 'n lieflike dorp vol vriendelike mense vanaf die verkeerskonstabel tot by die dorp se winkeleienaars. Die kerkklok was 'n belewenis vir my kinders en ons kan hulle terugbring in die geskiedenis. Asemroewende plek. As ons eendag wanneer ons groot is die lotto wen, dan sal ons hier 'n plek kom koop om af te tree."