Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Boskruin

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Boskruin van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Boskruin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Boskruin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Boskruin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Boskruin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Boskruin Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boskruin

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf in 'n privaat tuinkamer en ruim ateljee-solder. Dié kamer is stylvol, privaat en het 'n...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Boskruin

Ikhaya Guest House is in Bush Hill Estate, 'n stil en veilige deel van Randburg Ridge, 'n noordelike voorstad van Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Jy sal voel asof jy in die hart...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boskruin

76 on Dolweni bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat langs die Boskruin Natuurreservaat in Randburg. Dié spoggerige omgewing word beveilig deur sperbome en patrollies. Boskruin is lekker naby winkelsentrums...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Boskruin

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Northwold

Northwold Comfort Living is in Northworld geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Gaste kan tussen 4 suites met privaat ingange kies. Die suites het 2 enkelbeddens, 'n koni...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Karter's B&B is in Randpark Ridge in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n funksie by die Coca-Cola Dome bywoon. Ons het 'n kothuis met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Randpark Ridge

Vanilla Guesthouse bied B&B-verblyf in Randpark Ridge (ontbyt kos ekstra). Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die verblyf by Vanilla Guestho...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Randpark Ridge, Sonnedal

Whara Whara Guesthouse is 'n luukse gastehuis in 'n warm, huislike atmosfeer. Ons bied verblyf in 4 goed toegeruste slaapkamers, 3 dubbelkamers met 'n en suite-badkamer en 1 dubbelkamer met 'n aparte badkamer. Ons ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randburg, Sundowner

Aries Apartment is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in Randburg. Die woonstel kyk uit oor die lowerryke tuin en swembad. Die ruim woonstel het sy eie privaat ingang, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Randpark Ridge, Weltevreden Park

88 on Kayburne is 'n selfsorg-duplekswoonstel in 'n veilige, gevestigde deel van Johannesburg naby die snelweg en 'n winkelsentrum. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers, paartjies en gesinne. Die woonstel besl...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Sonneglans, Johannesburg

Lenox Lodge Guesthouse is sentraal in Sonneglans, in Randburg, geleë en bied maklike toegang tot die groot hoofweë, malls en toeriste-besienswaardighede. Dit is net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Boskruin akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za