Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Botshabelo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Botshabelo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Botshabelo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Botshabelo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Botshabelo Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thaba Nchu, Botshabelo

Black Mountain is in die hartjie van Maria Morka Natuurresrevaat in die Vrystaatse dorpie Thaba 'Nchu geleë. Dit is 60 km oos van Bloemfontein. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na akkomm...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Botshabelo

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

The Farm Windhoek Self-catering and Camping is in Bloemfontein, Vrystaat, 'n area bekend vir sy skilderagtige roetes, voetslaanroetes en bekende besienswaardighede soos die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Nasiona...

15% af Aanbod!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

Ruresta Guesthouse is in die spoggerige woonbuurt Langenhovenpark in Bloemfontein geleë. Dit is net 6 km van Mimosa Mall en die Loch Logan Waterfront af. Ons het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapple...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tweespruit, Vrystaat

Awimaweh is 'n oord en konferensiesentrum in Tweespruit aan die oewer van die Armenia Dam en bied manjifieke uitsigte oor die dam en die omliggende berge. Ons bied selfsorg-akkommodasie in volledig toegeruste chale...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Akwêla Guest Farm is in Bloemfontein geleë op 'n 26-hektaar plaas. Daar is 'n kort grondpad wat na die gasteplaas lei. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, 2 gesinskamers en 'n dubbelkamer. Die gasteplaas ...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Nations Lodge is slegs 3 km vanaf die Bram Fisher Lughawe op Bloemfontein geleë en kyk uit oor 'n pragtige Vrystaatse plantasie. Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbelkamers/kamers met twee enkelbeddens en daar...

Vanaf
R649
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Roodewal, Bloemfontein

@ The Bend Selfsorg Gastehuis is op die eienaar se perseel in Bloemfontein geleë. Die dorp spog met 'n oorvloed historiese-, kulturele- en natuurlike besienswaardighede en is dus perfek vir 'n vakansie. Die perseel...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roodewal, Bloemfontein

Die Groen Akker is aan die oewer van die Renosterspruit, sowat 14 km vanaf Bloemfontein se SSK en 7 km vanaf die Bloemfontein Lughawe geleë. Dié beeldskone Toskaanse dubbelverdieping-villa is op 'n kleinhoewe van ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodewal, Bloemfontein

Swan-lake Cabin is 'n houthuis op 'n dam op 'n privaat plaas sowat 16 km vanaf sentrale Bloemfontein. Die houthuis is in 'n rustige area ver van die besige stadslewe. Die huis is op stelte op 'n dam weggesteek tus...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olive Hill, Bloemfontein

Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilometer noord van Bloemfontein na aan die Bram Fischer Internasionale Lughawe en kan maklik bereik word v...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bloemfontein, Vrystaat

Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen groot stede reis. Dit is in 'n rustieke omgewing geleë en albei grasdak-e...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Botshabelo

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Bloemfontein

Net die Bed is ideaal geleë in die Noordhoek-woonbuurt in Bloemfontein. Dié eenheid is lekker naby die N8-hoofweg, Franklin Natuurreservaat en Bloemfontein Hoërskool. Dit is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamer...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Bloemfontein

A and R Guesthouse is in Bloemfontein geleë - 'n stad met 'n hele rits historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die instansie is ideaal geleë naby die N1 e...

15% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 105
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Glen, Bloemfontein

Weltevreden Game Lodge is slegs 25 km vanaf Bloemfontein aan die oewer van die Modderrivier. Dit is ideaal geleë vir 'n wegbreek van die alledaagse gejaag, vir sakebyeenkomste, spanbou-aktiwiteite of intieme troues...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Vrystaat

Ehrlichpark Lodge and Conference Facilities is in Ehrlichpark, Bloemfontein. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, staatsamptenare of studente. Daar is 'n dubbelkamer, 6 kamers met 2 enkelbeddens, en 3 ges...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za