Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1147 reviews.
Worcester, Breede River Valley
Damas"Het die museum op Kleinplasie baie geniet en bly om te sien hulle is besig met opknappingswerk. Sal dit weer oor twee jaar besoek."
"Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek."
De Doorns, Breede River Valley
Tavistock Country Home"Min uiteetplekke, sal na Worcester moet ry daarvoor."
"Daar is nie regtig iets vir ouer mense om te doen, behalwe restaurante en wynlandgoedere in die omliggende dorpe nie. Vir die jongeres is daar staproetes en perdry. Vir groepe motorfiets-entoesiaste is dit 'n ideale oornagdorpie tydens 'n wegbreeknaweek."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self Catering"Naby aan verskeie goeie wynkelders soos du Preez, De Wet, du Toitskloof ens."
Worcester, Breede River Valley
Palm la Vie"Pragtige plek, wat omring word deur berge en die natuurskoon en sy vriendelike mense."
Worcester, Breede River Valley
La Bri Guest House"A beautiful town filled with warm people and many things to do and places to see!"
Worcester, Breede River Valley
Audrey's Vineyard Cottage & Homestead"Die Nuyvallei waar ons was is ongelooflik mooi."
Worcester, Breede River Valley
Da Rooms Accommodation"Nice town with lovely people. Got everything I needed without any struggle."
"Pragtige, geskiedkundige plekkie, veral Kerkstraat is baie mooi. Die hoofstraat is baie besig en oorbevolk. Andersins word die dorpie mooi na omgesien."
Worcester, Breede River Valley
Eleazer @ Lyons Street"We were travelling through Worcester, so just spent the night, but found the town very neat and easy to get around. Restaurants were close by."
Worcester, Breede River Valley
Eleazer @ Lyons Street"Found a great pizza called Beluchis who do gluten free pizzas with vegetarian options."
"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
Worcester, Breede River Valley
Summerhill Guest Farm"Worcester en omgewing bied baie vir die toeris en mag dit die moeite werd wees om die toerismesentrum te besoek of meer op die internet na te slaan."
Worcester, Breede River Valley
Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment"Altyd lekker om in Worcester te kom kuier."