Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (3)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Bulwer

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Bulwer van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Bulwer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bulwer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bulwer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bulwer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bulwer Akkommodasie - Berea

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Ridgeview Lodge is ideaal geleë naby hospitale, snelweë en winkelsentrums. Hier is jy verseker van gerief en luukshede in 'n rustige en vreedsame omgewing. Jou verblyf sal sonder twyfel plesierig wees. Die gasheer...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome. Terebinte het 2 kamers wat...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Tamarisk is in upper Glenwood geleë. Dit is 'n trotse byvoeging tot die Terebinte Guest Houses wat deur Gerhard en Yuri Duraan besit word en Terebinte B&B al van 2011 af bestuur. Daar is 5 en suite-kamers wat uni...

45% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R303
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bulwer

AsoRockVilla Guesthouse bied ruim gastehuis-verblyf in Berea, Durban. Dis ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. AsoRockVilla Guesthouse is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, doend...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bulwer

Home from Home is 'n gerieflik gemeubileerde huis in Durban, wat in 3 eenheid opgedeel is. Lost in Stars beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elke kamer. Butterfly Lane en Olive Garden is baie een...

Vanaf
R794
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bulwer

Acacia Garden Cottage is 'n gerieflik gemeubileerde tuinkothuis met slaapplek vir 2 in Bulwer. Dit is ideaal vir sakereisigers, navorsers en vakansiegangers. Dié selfsorgkothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n du...

Vanaf
R1 340
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]