Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Westridge

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Westridge van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Westridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Westridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Westridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Westridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Westridge Akkommodasie - Durban

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westridge

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 233
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westridge

ZEG Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in die Maywest Centre-woonstelblok by die Entabeni Hospitaal in Westridge, Durban. Die woonstel is lekker naby die poskantoor en die winkels en het 'n uitsig oor Westville. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Westridge

An Upper Room B&B bied slaapplek en ontbyt aan die rant van Durban met die mooiste uitsig oor die hawe. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid in 'n rustige area naby aan ve...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Westridge

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Ridgeview Lodge is ideaal geleë naby hospitale, snelweë en winkelsentrums. Hier is jy verseker van gerief en luukshede in 'n rustige en vreedsame omgewing. Jou verblyf sal sonder twyfel plesierig wees. Die gasheer...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Tamarisk is in upper Glenwood geleë. Dit is 'n trotse byvoeging tot die Terebinte Guest Houses wat deur Gerhard en Yuri Duraan besit word en Terebinte B&B al van 2011 af bestuur. Daar is 5 en suite-kamers wat uni...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome. Terebinte het 2 kamers wat...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Palm Ridge, Berea

The Crescent Guest House is in Overport in Durban geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is om te gebruik as sentrale basis vir diegene wat graag Durban se besienswaardighede wil besoek en verken. Die gaste...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Butterfly Lane is in Bulwer geleë en bied ’n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel wat ideaal is vir ’n sakereisiger, paartjie, of student. Die woonstel bied slaapplek aan tot 2 gaste. Die oopplan-eenheid ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bulwer, Bulwer

Home from Home is 'n gemeubileerde woonstel met slaapplek vir 4 in Durban wat ideaal is vir 'n klein gesin, sakereisigers of paartjies. Die woonstel het 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-beddens en deel 'n badka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Westridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za