Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Burgersfort

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Burgersfort van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Burgersfort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Burgersfort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Burgersfort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Burgersfort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Burgersfort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Burgersfort

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Blyderivierspoort, Mpumalanga

Thaba Tsweni Lodge beteken 'berg van die bobbejaan' in Sesotho en dis in die Blyderivierspoort-area van Mpumalanga geleë. Dit vorm deel van Mpumalanga se Panoramaroete. Die selfsorg-chalets het hul eie tuine met ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 320
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Wattle Cottage is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 8 gaste op 'n werkende plaas net 21 km vanaf Lydenburg. Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 2 driekwartbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-bad...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Moholoholo Ya Mati is op die oewer van die Blyderivier geleë, weggesteek tussen welige jakkalsbessie-bome en omring deur pragtig-onderhoude grasperke. Met die wêreldbekende Moholoholo Wildlife Rehabilitation naby ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Lisbon Hideaway is aan die oewer van die Lisbonrivier, 8,4 km vanaf Graskop op die R532 wat lei na Blyderivierspoort. Dit skuil tussen die Lisbonrivier, beskermde vleilande, 'n natuurreservaat en 'n broeiplek vir bl...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat uitkyk oor die dorpie Graskop en die asemrowende oostelike platorand van Mpumalanga. Die bekoorlike, weg...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Limpopo

The Blyde House is 'n bekoorlik B&B en is in 'n mooi bewarea aan die oewer van die Blyderivier en is 28 km van Hoedspruit af. Die plek is ideaal vir diereliefhebbers en gaste kan wildkyk wat die groot 5 insluit. V...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Lydenburg, Mpumalanga

Spitskop Plaashuis is 'n spoggerige selfsorgplaashuis op 'n klein werkende plaas. Die uitsigte oor die vallei tot by Lydenburg is pragtig. Die huis het slaapplek vir 10 mense en is ideaal vir gaste wat smag na ont...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Lydenburg, Mpumalanga

Mistyridge Guesthouse is 'n selfsorgplaashuis op 'n produserende aartappelsaadplaas net buite Lydenburg in Mpumalanga. Die huis is aan die bokant van die Longtom-pas en die panoramiese uitsigte is pragtig. Die plaas...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

House 22 is 'n selfsorghuis in die Blyde Wildlandgoed na aan die Krugerwildtuin en net 10 minute vanaf Hoedspruit. Dié eiendom vorm deel van die 400 ha-grootte Blyde Wildlandgoed teenaan die voorheuwels van die Dra...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Hierdie moderne selfsorghuis bied gehalte akkommodasie met uitsigte oor die bosveld wat jou na jou asem sal laat snak. Die huis kyk uit op die 400 ha Blyde Wildlife-landgoed. Die landgoed is geleë aan die voet van ...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

House 17 Blyde Wildlife Estate is 'n luukse selfsorghuis en bied gehalte verblyf met asemrowende uitsigte oor die bos en wild op dié 400 hektaar Blyde Wildlandgoed. Dié landgoed is aan die voet van die Drakensberg...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graskop, Mpumalanga

Hamba Kancane Ma-Africa Guest House is in Graskop in Mpumalanga geleë. Dis 'n klein, rustieke dorpie wat 1493 m bo seespieël hoog op 'n uitloper van die Mauchsberg sit en dis net 3½ ure se ry van Johannesburg af....

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Blyde Private Lodge is 'n lieflike selfsorglodge in die Blyde Wildlife Estate wat versteek is in die bos en baie privaatheid bied. Die omheinde landgoed is op 'n stuk bosveld van amper 300 hektaar langs die pragtige...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

House 25 Blyde Wildlife Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdakhuis met uitsigte oor die bos. Die huis is op die 400-hektaar Blyde Wildlife Estate geleë, 20 km buite Hoedspruit. Dié huis bied slaappl...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Graskop, Mpumalanga

Summit Lodge bied verskeie verblyfopsies om in alle gaste se behoeftes te voorsien: of jy die grasdakrondawels in ons tradisionele Afrika-dorpie, die wittebrood-suite, ons selfsorg-gesinseenhede, ons rustige hout "c...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hoedspruit, Limpopo

Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë. Daar is 9 elegante kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, yskassie, lugversorging, tee...

Vanaf
R3 128
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Mi Casa is in Graskop, Mpumalanga, sowat 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg, 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en 15 km vanaf Pelgrimsrus. Ander besienswaardighede binne 'n 10 km-radius sluit God's Window, P...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

House 26 Blyde Wildlife Estate is 'n luukse selfsorghuis met asemrowende uitsigte oor die bos en wild wat vryelik hier wei op die Blyde Wildlandgoed wat 400 ha beslaan. Die landgoed is aan die voet van die Drakensbe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

Hillview Holiday Cottage is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis in die hartjie van Graskop. Graskop is die poort tot die Panoramaroete en spog met 'n uitgebreide voëllewe. Daar is verskeie winkels, galerye, s...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graskop, Mpumalanga

The Country Manor is 'n plaasstyl huis in Graskop. Die dorp vorm die deurweg na die Panoramiese Roete wat bekend is vir bekende besienswaardighede soos die Blyderivierspoort, Bourke's Luck Potholes, God's Window, Dr...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 4 - Wys 61 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za