Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Cacadu-distrik

4.4 / 5  
volgens 3053 resensies
Lees regte resensies van Cacadu-distrik van 3053 geverifieerde gaste.
Indien jy Cacadu-distrik besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cacadu-distrik.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cacadu-distrik akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cacadu District Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cacadu-distrik Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aberdeen, Cacadu-distrik

Aberdeen Self-Catering in Aberdeen net 1 km van die N9 af geleë. Verblyf is beskikbaar in 4 selfsorgkothuise en 'n luukse tent. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, 'n kombuisie met die basiese toebehore en 'n pr...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer, Cacadu-distrik

Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Port Elizabeth, geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-winkelsentr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaap St. Francis, Cacadu-distrik

Little Portofino is 'n lieflike, moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Port St Francis, met 'n privaat balkon met skouspelagtige uitsigte oor die hawe. Die woonstel bied die ideale vakansieoord waar gaste kan w...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR620
R310
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerstrand, Cacadu-distrik

Brighton Mews Guest Suites bied sakpas-, topgehalte-gesinsverblyf aan in drie privaat selfsorgeenhede en dis slegs 10 minute se ry vanaf die Port Elizabeth lughawe. Die huisvesting bestaan uit 2 eenslaapkamereenhed...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Cacadu-distrik

Neptunes Terrace 44 is 'n woonstel in 'n sekuriteitskompleks wat net 1 blok vanaf Jeffreysbaai se hoofstrand geleë is. Dié gewilde branderplankry-bestemming gee die gevoel van 'n klein dorpie en bied ongerepte str...

25% af Winteraanbod!
VanafR2 500
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest, Cacadu-distrik

Bella Vista 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Jeffreysbaai. Dit is naby wêreldbekende Surfers Point en Supertubes. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers, 'n oopplan-...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

Die Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis in die perdeskoen van Graaff-Reinet omskep is. Die gastehuis is met 'n rustige, pragtig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Cacadu-distrik

Little Rose skuil in die stil woonbuurt Charlo in Port Elizabeth. Ons bied verskeie verblyfopsies. Dit sluit 'n eenslaapkamerkothuis en 2 gastekamers in. Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Kothuis 1 het 'n kon...

 Koepons teen 20% af
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet, Cacadu-distrik

Spandau Manor is in die rustige omgewing van die prentjiemooi dorpie, Graaff-Reinet. Dié huis bied verblyf in 'n stylvol versierde en suite-kamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerstrand, Cacadu-distrik

Admiral's Lodge is in Port Elizabeth se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besienswaardighede. Akkommodasie beskik oor 6 kamers en bied slaapplek vir 16 gaste. Al die kamers het gemaklike be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Cacadu Distrik akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ooskaap blad indien jy na meer Ooskaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za