Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3384 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Abaco"Ons eerste besoek, dit was glad nie wat ons onsself voorgestel het nie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Baie lekker vir as jy net op die strand wil lê en wees. Ons was bietjie teleurgesteld dat ons nêrens vars vis kon koop nie en het toe die supermark se gevriesde viskosse aangepak. Die dorpie het ook nie baie toerisvriendelik voorgekom nie. Ons het selfs gesukkel om 'n sambreel vir die strand op te spoor. Maar dis die rustigheid vanself op die strande. Baie mooi ook."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
A1 Bay View"The SAPS were friendly and helpful and managed to locate our bankcards, but we lost laptops, cell phones and cash."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Zonnenstrahl Caravan Park"Nieu-Bethesda is 'n magiese dorpie, en ons sal beslis volgende keer meer tyd daar spandeer."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Over The Edge Cottage"The best and most beautiful spots lie a little out of town. Addo Elephant Reserve and Cape Recief Reserve are a must. Beware theft from cars on main beach fronts."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Bay View Self-Catering"Roes restaurant had the most amazing seafood!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Brookes Hill Suites 238"Summerstrand is just awesome."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dirkies Dream Beachfront"Was jare terug daar. Wat 'n seën. Wonderlike gemeenskap. Kom vir seker terug. Dis skoon, veilig en 'n fees."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Patches Place"Klomp winkeltjies om te besoek en die Waterpark was pret. Mooiste skulpe op die strand."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Good place to be for holiday with a family and friends."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
84 on Himeville"Dit is 'n onbekende juweel van 'n plek. Voor ons gekom het, het ons skaars geweet die plek bestaan. Hierdie area het baie mooi strande as mens bereid is om in die omgewing rond te ry. Veral Sardiniabaai was uiters ongelooklflik. Hierdie gaan nou ons nuwe vakansieplek word. Sal dit baie sterk aanbeveel."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"Oor die algemeen was alles baie lekker in Jeffreysbaai. Die strand is uiters lekker om te stap en ons het veilig gevoel, maar die bedelaars het ons gek gehad, veral waar die eetplekke is. Hulle kyk die kos uit jou mond uit. En hulle is jonk. Ek dink as die munisipaliteit hulle onder hande kan neem en vir hulle neon bibs gee en bietjie oplei, dan kan hulle die karre help om uit parkerings te kom in die hoofstraat. Dit was nogal 'n missie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Compass View"Dorpie was lekker besig met die Owl Route-fietsrybyeenkoms. Daar is genoeg kroeë en restaurante om na almal om te sien. Daar is nie'n OTM of 'n vulstasie nie, en op sekere plekke is die sein vir Vodacom swak."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
OppiKrom"Loved the calamari at The Chock and Block Restaurant."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Garden Sanctuary Suites"Altyd lekker in PE was laas 7 jaar in die area maar dit is nie lekker om te sien hoe die stad agter uitgaan nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Valley Guest House"Goede uitvalbasis...mooie musea...strand...brouwerij..pinguins..restaurants."
Uitenhage, Sarah Baartman District
Ons Kontrei Guest House"Dorpie is goed geleë. Naby die see en Port Elizabeth."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Ek het die mooi kant van Port Alfred gesien. Dis pragtig."