Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3384 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Sparrow's Nest"Lots of things to do and the little one enjoyed the rides at the beach."
Twee Riviere, Sarah Baartman-distrik
Pansy Kothuis"If you're wanting peacefulness and mountains then it's great. There is a 55 km gravel road that takes you through the mountains; an absolute must if you in that area."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Claptons Beach 10"Jeffreysbaai stel ons noot teleur nie, almal is vriendelik, dorpie mooi skoon en altyd ietsie om te doen. Tapas se kos was heerlik!"
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Cape St Francis Resort"Love Cape St Francis, ideal holiday destination."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Tot Hier Toe Padstal"Very cute town and enjoyed walking the streets in the evening."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
African Safari Lodge"Nooit besef dat daar so baie 'hidden gems' is in Grahamstown nie. Almal neig gewoonlik kus se kant toe vir wegbreek. Maar hierdie area is perfek vir 'n wegbreek in die berge."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Milkwood Way"'n Vriendelike, skoon kusdorp met 'n interessante geskiedenis."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Allemann se Huisie"Besoek gerus maar moet nie luuksheid verwag nie. Vriendelikheid en gerief is die wagwoord. Inwoners kry swaar so ondersteun asb. Toerisme sal die dorp aan die lewe hou."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites"Gaan draai definitief by Tappas restaurant vir die seekos!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Dit is 'n juweel en definitief 'n moet om te sien."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Beautiful town, but what stole my heart was the local people."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Surf Point 6"Dit is so 'n mooi plekkie. My kinders het baie lekker visgevang."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Toscana Cottage"I like to visit Gqeberha. It's a friendly city."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Caravan Park"Pragtige plek. Jammer van sinkhuise en mense wat erg lawaaierig is binne die dorpie. Ongelukkig doen dit afbreek aan die rustigheid en waarde van eiendom. Sal definitief in die slag bly van Nieu-Bethesda."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Bluewater Reservations"Great holiday destination."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"'n Pragtige landelike omgewing vanwaar die omliggende dele besoek kan word."