Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3384 reviews.
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Annie's Selfcatering Accommodation"Dis 'n baie mooi area by die see. 'n Lekker en rustige verandering van die druk verkeer in PE middestad. "
Summerstrand, Sarah Baartman District
Alcyone"Baie veilige plek met metro polisie wat so sigbaar is."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Pragtige dorpie met baie vriendelike mense - jou siel kan daar rus!"
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Cape St Francis Accommodation Drifters Inn"Is lekker naby aan Jbay en goeie plek vir vissermanne en surfers. Fantastiese strand om te gaan stap."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
17 Claptons"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "
Cannonville, Sarah Baartman District
Little Sister's Accommodation"Bietjie min om te doe,n maar pragtige omgewing."
Cannonville, Sarah Baartman District
Little Sister's Accommodation"Baie sentraal om die Addo en Sondagsrivier omgewing te verken en geniet!"
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Whales & Waves"Always love coming to Port Alfred to find out something we haven't seen previously. We always stay in a different place and explore the area around in detail before going home."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Milkwood Way"Baie mooi dorp met 'n rustige en gemaklike leefwyse. Beslis die besoek werd."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Algoa Guest House"Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Pragtige dorpie en ons kon rustig deur die strate wandel."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Dit hang af wat jou smaak, maar Nieu-Bethesda pas my."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming vir ouers met klein kinders. Het genoeg gehad om ons kinders mee besig te hou."
Parsons Hill, Sarah Baartman District
Sunnyside Guesthouse"Naby die see en 'n pragtige eiendom - kan dit regtig aanbeveel!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Will definitely return! Beautiful little town!"
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Liezel's Place"Awesome scenery, a place to recharge and reflect. "
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"As jy rus nodig het besoek Steytlerville wat 'n pragtige dorp."