Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Le Bocage Guest House"Had a delicious meal at Diner 62, met and chatted to a resident, who gave us lots of history and interesting facts about the town. A visit to the Belfy Kitchen in Three Riviere is a must (about 2 km from Joubertina)."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Pebbles Beach Cottage"'n Pragtige, rustige kusstad met pragtige strande en vriendelike mense."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Ons was verras om te sien hoe skoon die dorpie is, het altyd net verbygery. Dit was 'n goeie keuse as oornagdorp op pad George toe. "
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Sky Blue Guest House"There is a need for traffic calming at the main entrance intersection maybe a stop street or any other way. "
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
La Caribe 55"Definitief 'n plek om te besoek. Baie sentraal en baie om te doen en te sien in die omgewing."
Jansenville, Sarah Baartman-distrik
Angora Lodge"The gravel roads are good enough to travel on and it is a peaceful place. The scenery between the towns beautiful."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"It is a nice little town, however, if you are from the city then I would not recommend staying for longer than 2 days."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Kellys Beachfront Apartments"Nice small town. Great place for a peace of mind vacation."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Luxury Apartments"Pragtig, lieflike skulpies. Vele surfers se droombestemming."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Villa Delfini 2"Dit is een van my gunsteling vakansiebestemmings, sal volgende jaar weer gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is 'n pragtige dorpie met heerlike restaurante, fietsryroetes en kunswerke."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Very interesting town to visit, quaint and quirky."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Die besoek aan die Uilhuis was 'n aangrypende ervaring. Ons is diep aangegryp deur die lewe en werk van Helen Martins. "
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
River Front Estate"Baie diere gesien wat besonder mak is, net die leeus het ons ontwyk vir 4 dae."
Bushmans River, Sarah Baartman-distrik
Rendezvous"Bushmans River is 'n baie rustige plek om net te gaan ontspan, sal dit enige tyd aanbeveel."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Dit is 'n definitiewe moet."