Resensies van Calvinia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Calvinia bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.14 uit 5 gekry volgens 228 resensies.
Martha V. - 11th September 2019
staying in Calvinia
Lekker pannekoek geëet by die NG-kerksaal.
Hester D. - 8th September 2019
staying in Calvinia
Doen jouself 'n guns en besoek daar dele van Suid-Afrika. Jy sal weer besef wat is diens, vriendelikheid, goeie mense en 'n ander tipe mooi.
Johannes E. - 7th September 2019
staying in Calvinia
Was 'n onvergeetlike kuier, sal beslis weer hier oornag.
Lourens M. - 5th September 2019
staying in Calvinia
Die museum by Calvinia is besonders en 'n moet-sien as 'n mens in Calvinia is.
Charlotte L. - 3rd September 2019
staying in Calvinia
Pragtige dorp, mense verskriklik vriendelik!
Karel S. - 30th August 2019
staying in Calvinia
A Lovely, cute little town.
Steve L. - 29th August 2019
staying in Calvinia
Interesting town.
Stefan G. - 28th August 2019
staying in Calvinia
Dis in die Hantam geleë. Jammer dat daar tans ernstige droogte heers. Daar is verskeie besienswaardighede en die toeris sal lekker kuier. Die mense is vriendelik en gasvry en gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.
Kobus P. - 26th August 2019
staying in Calvinia
Strate word herstel en die dorp is skoon. Dis 'n stil dorp en dit moet heerlik wees om hier te woon.
Helena S. - 25th August 2019
staying in Calvinia
Baie vriendelike en behulpsame mense, ek het dit regtig geniet om daar oor te bly.
Piet T. - 20th August 2019
staying in Calvinia
Lekker rustig en mooi.
Lynnette V. - 14th August 2019
staying in Calvinia
This is a lovely old town steeped in history. We thoroughly enjoyed the Akkerendam Nature Reserve and found the townspeople very helpful.
Marius F. - 7th August 2019
staying in Calvinia
Natuur in reservaat baie mooi.
Dalene C. - 5th August 2019
staying in Calvinia
Gerieflike oorstaan tussen Upington en Kaapstad.
Sidney P. - 30th June 2019
staying in Calvinia
We just passed through, spending one night, but the local folk we met were friendly and helpful with information.
Marlene M. - 30th June 2019
staying in Calvinia
Great, safe little town. A real gem.
Lana R. - 26th June 2019
staying in Calvinia
Ek is mal oor Calvinia! Daar is so baie oulike winkels, restaurante en museums.
Laurence N. - 25th June 2019
staying in Calvinia
Ons was te kort tydjie daar om kommentaar te lewer. Ons kan wel sê dat baie hulpvaardige en vriendelike mense by Dunlop ons gehelp het met die omruil van 'n band en dit was op sluitingstyd vir hulle.
Ria K. - 24th June 2019
staying in Calvinia
'n Verblyf van 'n week of meer is nodig om die omgewing te verken. Ek dink daar is baie meer as wat 'n mens dink.
Gerhard B. - 22nd June 2019
staying in Calvinia
Redelik dood op Sondae.
Heleen B. - 10th June 2019
staying in Calvinia
Pragtige plekkie.
Bennie V. - 2nd June 2019
staying in Calvinia
Ideaal vir oornag op pad na Kgalagadi.
Sonja P. - 23rd May 2019
staying in Calvinia
I travelled with my dog and they were accommodating.
Dirk V. - 23rd May 2019
staying in Calvinia
Ideal location to explore that corner of the Karoo. Centrally located to visit the splendour of the flowers during spring.
Hester E. - 8th May 2019
staying in Calvinia
Quiet place, but definitely recommended for a stopover and Calvinia Meat a definite stop for their biltong.
Frank W. - 27th April 2019
staying in Calvinia
Excellent for an overnight stay.
Nicolaas D. - 19th April 2019
staying in Calvinia
Baie rustige dorp met alles en almal baie vriendelik en behulpsaam.
Trudie S. - 18th April 2019
staying in Calvinia
Pragtige plek. Vriendelike mense. Lekkerste koeksisters by die slaghuis!
James B. - 16th April 2019
staying in Calvinia
Ek sal dalk daar wil aftree.
Andre C. - 1st April 2019
staying in Calvinia
Mooi.
Cornelia F. - 1st April 2019
staying in Calvinia
Belangrike oorslaap plek as jy verder reis. Rustig, mense vriendelik en verblyf uitstekend.
Clive P. - 1st April 2019
staying in Calvinia
We found Calvinia to be a town where you can leave your car at your accommodation and walk around. There is a museum here which is well managed and has a wealth of information and history of the local area, it well worth a visit.
Jessie L. - 26th March 2019
staying in Calvinia
Pragtige dorp!
Ian J. - 18th March 2019
staying in Calvinia
Pleasant oasis for weary motorists.
Gerda G. - 18th February 2019
staying in Calvinia
As jy die rustigheid van die Platteland soek, is dit 'n goeie plek om heen te gaan.
Pieter W. - 15th February 2019
staying in Calvinia
My dealings were with the school. From my perspective it is exceptionally well run. The teachers I met were sympathetic and knowledgeable.
Wendy C. - 19th January 2019
staying in Calvinia
Die mense is so gasvry en was so lekker om te gaan stap en liggies te besigtig.
Amanda S. - 13th January 2019
staying in Calvinia
Wonderlike landskap en vriendelike mense.
Tania S. - 13th January 2019
staying in Calvinia
Perfek vir oornag.
Althea V. - 7th January 2019
staying in Calvinia
Baie vriendelike mense en baie gastehuise om van te kies.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za