Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Cannonville

3.9 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Cannonville van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Cannonville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cannonville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cannonville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cannonville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cannonville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville

Little Sister's Accommodation is in die pragtige Sondagsrivier-dorpie Colchester sowat 40 km oos van Port Elizabeth geleë. Dit is op die oewer van die Sondagsrivier, sowat 800 m vanaf die Addo Nasionale Olifantpark...

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
B&B in Cannonville

Happy Jackal Guest House bied B&B-verblyf in Colchester. Die gastehuis is ideaal op die oewer van die mooi Sondagsrivier en slegs 'n paar minute se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park geleë. Verblyf word gebi...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville

Maggie May House Boat is 'n lieflike en ongekunstelde huisboot op die Sondagsrivier, 7 minute se ry vanaf die Addo-Olifantpark. Die huisboot het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville

Settle Inn Self Catering Accommodation is in Colchester, 'n pragtige dorpie langs die Sondagsrivier. Dit is sowat 40 km oos van Port Elizabeth en ongeveer 800 m vanaf die nuwe Southgate-ingang na die Addo Olifant Na...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cannonville

The River House bied gerieflike gastehuis-verblyf in die dorpie Colchester aan die oewer van die Sondagsrivier. Dis sowat 10 minute vanaf die Addo Olifantpark se suidelike ingang. Daar is 2 gastekamers met koningin...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cannonville

Addo River View Lodge is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis aan die oewer van die pragtige Sondagsrivier in die dorpie Colchester. Die huis is net 3 km van die suidelike Matyholweni-ingang na Addo-Olifantpark...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Cannonville

Addo Park View - Sundaze Riverside House bied selfsorg-verblyf en is aan die buitewyke van Colchester. Die verblyf het pragtige uitsigte oor die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark vanaf die uitkykdek. Verblyf i...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Cannonville

Addo Park View Apartment Ndlovu bied selfsorgverblyf op die boonste verdieping van die gasheer se huis in Colchester. Die dorp grens aan die Sondagsrivier en die Addo-olifantpark. Die woonstel op die boonste verdi...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cannonville

Ons knus lodge het 'n grasdak, in 'n lapa-styl, en bied 12 luukse suites. Dis slegs 25 minute van Port Elizabeth af, net 1 km van die N2-hoofweg en 2 km van die suidelike hek van Addo-olifantpark af, die tweede groo...

Vanaf
R390
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Cannonville

Sundune Guest House is op die oewer van die Sondagsrivier in die dorpie Colchester geleë. Hierdie rustige plekkie is 'n absolute paradys vir watersport-entoesiaste en natuurliefhebbers. Die gastehuis is ook geriefl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die a-Cannonville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Laeveld blad indien jy na meer Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za