Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (13)

Resensies van Cannonville

3.9 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Cannonville van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Cannonville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cannonville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cannonville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cannonville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cannonville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Cannonville

Vanaf
R14 960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Addo Elephant Park

Die onvergelykbare opwinding om 'n verbygaande trop olifante waar te neem, terwyl tee vir jou bedien word op die stoep van 'n statige, koloniale herehuis klink tog soos 'n droom ─ by Gorah is dít deel van die daa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Tamapa Lodge is geleë teen die strand in Blouwaterbaai. Dit is naby die Coega IDZ en Coega-hawe en slegs 15 minute se ry vanaf Port Elizabeth Lughawe. Tamapa Lodge het 'n verskeidenheid slaapkamers met lugversorgin...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Bluewater Drive bied gerieflike selfsorgverblyf stapafstand van die strand af. Dit is ideaal vir gesinne, vriendegroepe en paartjies wat wil wegbreek na Blouwaterbaai in Port Elizabeth. Dié baai is bekend vir sy pr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Aquadel het 3 luukse kamers met kwaliteit beddegoed in 'n goed versorgde, pragtige tuin. Alle kamers word daagliks gediens met komplimentêre vars koffie, tee, suiker, melk en vars handdoeke. Die eenheid het sy ei...

Vanaf
R1 182
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Greater Addo, Addo Elephant Park

By SANParks Addo Spekboom Tented Camp kan gaste die nag deurbring in die middel van die bosveld terwyl hulle na die geluide van wild rondom luister. Dié selfsorg-kamp het 5 tente, elk met 2 enkelbeddens met matras...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Bluewater Bay Inn bied 2 luukse, seefront-vakansiehuise in 'n stil deel van Bluewater Bay in Port Elizabeth. Hierdie eenhede het pragtige see-uitsigte vanaf elke kamer en is net 'n entjie se ry van die strand af. ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo, Selbourne

Welkom by Bydand B&B! 'n Hartlike verwelkoming wag op jou hier by ons waar jy lekker kan ontspan en die rustige atmosfeer kan geniet. Bydand B&B is in Addo naby Port Elizabeth in die hartjie van die olifant- en gro...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Coega Harbour View is in die luukse voorstad van Bluewaterbaai, 'n 3-ster-gastehuis met B&B-verblyf en is stapafstand van die Bluewaterbaai-strand af. Daar is 6 eenhede en met slaapplek vir 12 gaste. Elke eenheid h...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bluewater Bay, Sondagsriviervallei

Nautilus Guesthouse is in die rustige voorstad, Bluewater Bay in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is net 500 m van Bluewater-strand af, waar gaste heerlik kan ...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo, Addo Elephant Park

Chrislin Addo Lodge 'n rustige toevlugsoord wat omring is deur Addo sitrusplase. Ons is geleë in die hartjie van die malaria-vrye Addo, 12 km vanaf die Addo Olifantpark, en naby heelwat privaat reservate in die Gro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die a-Cannonville akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Laeveld blad indien jy na meer Laeveld akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za