Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cederberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 974 resensies.

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Accommodation

"Baie mooi ou dorpie, sal dit weer besoek."

Citrusdal, Sederberg

Aan d' Oewer Bed & Breakfast

"Pragtige omgewing met al die sitrus- en ander boerderye, lekker vrugte, interessante padstalle, naby die Sederberge."

Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages

"Het die plase in die omgewing baie geniet."

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Dit is beslis 'n moet."

Clanwilliam, Sederberg

The Rectory Guesthouse

"Near the Cederberg, close to the West Coast. Lovely history."

Sederberg

Cederberg Algeria - Grey Rhebok

"'n Moet-sien vir elke persoon. Ongelooflike beauty en rotsformasies, heerlike staproetes vir jonk en oud."

Citrusdal, Sederberg

Die Buitekamer

"Mooi, skoon dorpie."

Clanwilliam, Sederberg

Bergsig 2A

"Baie lekker dorp met heelwat besienswaardighede."

Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages

"Clanwilliam is 'n aangename dorp, werklik 'n baie mooi omgewing. Ons het die rieldansers by die Rooibosyee Restaurant geniet, blommeskou was pragtig sowel as die tuine."

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills House and Flat

"Clanwilliam is 'n interessante bestemming op die blommeroete. "

Clanwilliam, Sederberg

Lilybet

"Pragtige dorp vol karakter en ontspanningsplekke veral watersport en natuurliefhebbers."

Clanwilliam, Sederberg

Protea Chalet

"Pragtige dorp met vriendelike mense en skoon water."

Sederberg

Neels in Rocklands

"Yes, it's an interesting area in many respects. Well worth visiting."

Clanwilliam, Sederberg

The Rectory Guesthouse

"Besige dorp in blommetyd. Goeie restaurant - Bella Louise."

Clanwilliam, Sederberg

Klein Boschkloof

"Pragtige blomme-uitstalling in ou kerk."

Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Guest Rooms

"Die strate is vol gate."

Clanwilliam, Sederberg

Krakadouw Cottages

"Interesting town. All the amenities one needs. Good base to see the surrounding area from especially the Cederberg Wilderness Area."

Citrusdal, Sederberg

Die Buitekamer

"Beautiful fruit growing valley with stunning mountain views."

Sederberg

Boplaas Guesthouse

"Baie lekker plekke in Sederberge."

Clanwilliam, Sederberg

Rosenhof

"Petrol is slegs vanaf 7 uur beskikbaar. Die Caltex garage op die N7, +- 10 km van Citrusdal af het ook nie petrol beskikbaar gehad nie"

Clanwilliam, Sederberg

Haus Muller

"Clanwilliam-dam is 'n groot aantrekking."

Citrusdal, Sederberg

The Old Village

"Die dorpie het 'n hele klompie slaggate in die hoofstraat."

Sederberg

Biedouw Vallei Wegbreek

"Absoluut die moeite werd om te besoek."

Sederberg

De Pakhuys

"Die Sederberge is al vir meer as 20 jaar ons wegkomplek. Dit stel nooit teleur!"

Sederberg

Arnion Nature Retreat

"Voorwaar onder top-bestemmings in die wêreld."

Citrusdal, Sederberg

Hebron Guest House & Restaurant

"Uitstekende toeristebestemming. "

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem