Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Chase Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Chase Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Chase Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Chase Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Chase Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Chase Valley

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, KwaZulu-Natal

Die Sleeping Bao B&B is sowat 8 jaar gelede in een van Pietermaritzburg se vernaamste voorstede gestig. Dié luukse B&B is minder as 5 minute vanaf die N2 tussen Johannesburg en Durban, maklik bereikbaar vanaf plaas...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Redlands Hotel is in die gesogte noordelike voorstad van Wembley geleë in die hart van die pragtige Redlands Estate. Dit is ideaal geleë, 5 minute van die middestad en al die geriewe af, en die hotel se rustige at...

Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wembley, KwaZulu-Natal

7 on Oakleigh bied selfsorgverblyf in die lowerryke woonbuurt genaamd Wembley in die noorde van Pietermaritzburg, minder as 5 km vanaf die middestad. Wembley is 'n stil woonbuurt en die gastehuis spog met 'n rustige...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wembley, Athlone

A Bit of Heaven is 'n rustige wegbreekplekkie wat oor 'n feetjietuin uitkyk. Dit is lekker sentraal geleë, slegs 5 minute vanaf die N3 hoofweg en na aan plaaslike geriewe. Dis 'n gerieflike basis waarvandaan jy oml...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

The Cottage On the Green is in World's View, Pietermaritzburg en bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkel, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die kothuis het 2 slaapkamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Wembley, Athlone

Taunton House is 'n 3 ster-gegradeerde instansie, in die gesogte voorstad Wembley in Pietermaritzburg geleë. Ons bied 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n TV, lugversorging en verhitting en daar is genoeg parkee...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Pietermaritzburg, Clarendon

Africa's Eden is 'n landgoed van minder as 'n hektaar in die parkgordel wat al langs Worlds View verbyloop, tussen 2 waterstroompies, en net sowat 2,5 km vanaf die stadskern. Dié B&B bied 6 eenhede, elkeen met 'n...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Benodig jy verblyf tydens 'n besoek aan Pietermaritzburg? Dan het ons net die plek vir jou! Duvet & Crumpets bied luukse akkommodasie vir sakelui, gesinne, sportspanne, toeriste en meer teen bekostigbare pryse. Ons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 095
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg, Clarendon

Kitchener Cottage is in Clarendon, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vriendegroepe. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pietermaritzburg, Clarendon

The Jays Guest House is in Pietermaritzburg, Claredon, 'n area wat bekend is vir sy Nasionale Botaniese Tuine, die Voortrekkermuseum en die tuiste van die Dusi-kanowedvaart is. The Jays Guest House beskik oor 3 st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Chase Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za