Resensies van Clansthal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clansthal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.07 uit 5 gekry volgens 14 resensies.
Christo R. - 13th August 2019
staying in Clansthal
Dankie tog daar is nie woonstelblokke nie! Margate gaan in die toekoms nie meer 'n lekker besoekpunt wees nie.
Ann S. - 29th July 2019
staying in Clansthal
Mooi, rustige strand.
Jan L. - 22nd April 2019
staying in Clansthal
Geen lewensredders waar ons was nie.
Virginia N. - 25th February 2019
staying in Clansthal
Everything is good with exception of the monkey's. Had to keep doors and windows closed or else they invaded the house.
Michelle D. - 2nd October 2018
staying in Clansthal
Lovely area.
Priscilla J. - 3rd September 2018
staying in Clansthal
Another great little gem tucked away on the beautiful south coast.
Llewelyn S. - 26th March 2018
staying in Clansthal
Clansthal is veilig en natuurskoon. Sal dit vir enige person met 'n liefde vir die natuur aanbeveel.
Eddie V. - 11th January 2018
staying in Clansthal
Geen lewensredders op die strande nie. Ons moes in Scottburgh gaan swem het. Die strand was baie vuil.
Anna-marie C. - 3rd January 2018
staying in Clansthal
Sal dit sekerlik hierdie jaar weer bespreek. Verseker!
Pieter G. - 29th November 2016
staying in Clansthal
The gardens are beautiful and well maintained. The reception to this accommodation was friendly.
Wieks D. - 1st April 2016
staying in Clansthal
Lekker rustig.
Koos D. - 27th December 2015
staying in Clansthal
Goed geleë en naby besigheidsentra. Opvallend skoon en netjiese omgewing asook 'n baie rustige atmosfeer, veral vir mense met kleinkindertjies (ons geval kleinkinders- Oupa en Ouma).
Thea W. - 29th September 2015
staying in Clansthal
Dis maar 'n klein, rustige plekkie, naby genoeg aan Scottburgh en sy fasiliteite.
Zander J. - 24th July 2015
staying in Clansthal
Daar is 'n heerlike kroeg met baie goeie pryse net oor die treinspoor. 6km vanaf Scottsburgh. Baie stil.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za