LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Clarendon Marine
4.2/5
volgens 9 resensies

Lees regte resensies van Clarendon Marine van 9 geverifieerde gaste

Indien jy Clarendon Marine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarendon Marine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarendon Marine Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarendon Marine accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarendon Marine akkommodasie

Bladsy 8 - 21 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Clarendon Marine

Framesby Guesthouse

Gastehuis in | Framesby, FramesbyGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Framesby Guesthouse is in Framesby wat een van die veiligste en stilste buurte in Gqeberha (Port Elizabeth) is. Die kamers is pragtig vers...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R300
per nag, vir 1 mens

Rienslia bied gerieflike selfsorgverblyf in Framesby in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrum...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 1 mens

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Lavender Lodge is 'n knus selfsorg-tuinkothuis vir 2 gaste in Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth). Die oopplan-kothuis is agter die hoofhu...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Sparrows Nest

Selfsorg in | Framesby, FramesbyGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense

Sparrows Nest is 'n eenheid op die eienaar se perseel in die rustige buurt Framesby in Gqeberha (Port Elizabeth). Die verblyf is sowat 13 km...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid

Cadenza

Gastehuis in | Framesby, FramesbyGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Cadenza is in die luukse Framesby-woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dié gastehuis is oorkant Framesby Hoërskool geleë en is net ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf R450
R450 R360
per nag, vir 4 mense

The Tree House is 'n houtkothuis in 'n tuin in die rustige buurt, Mount Pleasant, in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is op die eienaar se woo...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R450
R450 R360
per nag, vir 4 mense

Loft on Honey

Selfsorg in | Sunridge Park, Sunridge ParkGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense

Loft on Honey bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dakwoonstel op die eienaar se woonerf in Sunridge Park, 'n buurt in Gqeberha (Port Eliza...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth) wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bie...

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense

420 on Cape is 'n bekoorlike B&B in Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) is teen Algoabaai se kus en spog met warm...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense

Sunridge Self-catering Accommodation is in die stil buurt, Sunridge Park, in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Daar is slaapplek vir 3 gaste ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R580
per nag, vir 2 mense
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem