Geverifieerde Resensie
Clarens
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3007 resensies.
"Ons geniet elke keer ons besoek aan Clarens en ontdek altyd iets nuuts. Die hele dorpie het 'n heerlike atmosfeer en ons ontspan heerlik."
"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."
"Clarens is delightful. A welcome break from city life. It is clean, unique and the food was good everywhere! Sugar & Cinnamon, Gasto and Mosaic Pizzeria all come highly recommended restaurant wise. One thing we learnt is that, on a busy long weekend, bookings at restaurants are essential. For adrenaline junkie fun we would recommend Outrageous Adventure’s off-road racing buggies - great fun and good value for money!"
"Absoluut verruklik. Die omgewing is kos vir die siel, die mense vriendelik en die ervaring positief. Sal beslis weer in Clarens gaan nes skrop as die stadsgewoel te veel raak."