Geverifieerde Resensie

Clarens

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clarens bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 3049 resensies.

Clarens

Die Kruik

"Kuier graag in Clarens. "

Clarens

414 Rose Cottage

"Wat 'n pragtige plek. Kan nie wag om terug te gaan nie. "

Clarens

278 on Main

"Clarens bly 'n aangename dorpie om te besoek en is puik geleë as basis om die prag van die Oos-Vrystaat, asook dele van Lesotho te verken. "

Clarens

Mont Rouge

"It's perfect for a quiet getaway. Everything closes early and mostly opens late."

Clarens

Cottage Pie

"Ons probeer gereeld daar uitkom."

Clarens

Die Kruik

"Pragtige plek met baie verrassings."

Clarens

Talking Trees Self-Catering House

"Quaint little town close to hiking trails."

Clarens

Accommodation @ The Spa

"Te veel van dieselfde winkels."

Clarens

Clarens Manor

"Pragtige dorpie."

Clarens

Die Kruik

"Dis 'n wonderlike dorp vir 'n wegbreeknaweek. Soveel interessante winkels en eetplekke. Dit laat my dink aan Kalkbaai in die Weskaap, net sonder die see."

Clarens

Willow Villas

"Heerlike vakansiegees. "

Clarens

The Stoke House

"Awesome. Goeie diens van die eetplekke. Die mooiste goeters in al die winkeltjies en die omgewing is pragtig. Dit is 'n weer-soontoe-gaan werd."

Clarens

Butterfly Villa

"Lovely tranquil little town with lots to do."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Kuier altyd lekker in Clarens. Mooi omgewing, mooi winkeltjies en lekker kos! Naby genoeg aan Pretoria vir 'n naweek-uitstappie."

Clarens

La Bri

"Would love a piece of property here. Everyone is just so friendly."

Clarens

Forest Lane

"'n Moet om te besoek."

Clarens

Fairview Cottages

"Sal weer en weer terugkeer en enigiemand aanbeveel om Clarens te besoek."

Clarens

Stonehaven Clarens

"Very clean and interesting places to visit around Clarens."

Clarens

His Vessel Guest House

"Fantastic destination! "

Clarens

Rooiland

"Such a great arty vibrant town."

Clarens

Waterford House

"Bly 'n groot gunsteling in die platteland."

Clarens

Lake Clarens Guest House

"Awesome place! One of my favourite, quiet, peaceful little towns with joy. "

Clarens

Periwinkle Blue

"Net stunning! Love die dorpie, was al 4 keer daar en sal enige tyd weer gaan."

Clarens

V'Kansi Khaya

"Skoon dorpie."

Clarens

Clarens Mountain Sage Self-care

"Pragtige dorpie met baie oulike winkeltjies en kuierplekkies."

Clarens

Mountain View Manor

"Fantastiese wegbreekplekkie, ons sal beslis weer gaan besoek aflê!"

Clarens

Clarens Cottage 2

"Ons is gek oor die dorpie en kom gereeld terug."

Clarens

Mystic Mountain Cottage

"Clarence kan bietjie werk aan hulle sypaadjies. Klipperig vir oumense. "

Clarens

Clarens Escape

"Clarens is a very small town and you do not need to stay longer than 2 days unless you want to escape the city. My advice is, try to get more of your supplies in Bethlehem if you going to be staying in a self-catering establishment. "

Clarens

Villa 176 @ Clarens

"As jy net wil wegbreek vir 'n naweek, is dit die plek om te gaan."

Blad
Blad 55 - Wys 1621 tot 1650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang