Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)
Indien jy Cloetesville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cloetesville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cloetesville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cloetesville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cloetesville Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Holly Oak Bachelor Studio in Stellenbosch bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die ateljeewoonstel is op 'n wooner...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch, Cloetesville

Weltevreden Landgoed is in Stellenbosch, 'n dorp in die Wes-Kaap ongeveer 50 km oos vanaf Kaapstad. Die omgewing is bekend vir pragtige wynplase en berg-uitsigte. Dit is die perfekte wegbreekplek vir persone wat wil...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Welgevonden Studio Woonstel is 'n stylvolle ateljeewoonstel wat op die Welgevonden Landgoed geleë is. Die landgoed is aan die buitewyke van Stellenbosch in die Boland geleë. Die woonstel is op die eienaar se pers...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Squirrel Close bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n veilige, goed-toegeruste huis met ’n pragtige uitsig oor die wingerde. Die tweeslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en is in ’n landgoed in Cloetesville, ...

Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Huis Van Heerden bied selfsorgverblyf op die Welgevonden Landgoed in Stellenbosch. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapba...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Modern Tranquility is 'n tuiste in die skilderagtige Stellenbosch en word deur wingerd wat bekend is vir die produsering van wêreldberoemde wyne omring. Dit is in die gewilde Welgevonden Landgoed, met moderne sekur...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

My Happy Place is net buite die Welgevonden-landgoed in Cloetesville, Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gesinsbesoekers. Die huis het lugversorging, 2 slaapkamers en bied sla...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Reflections on the Water is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van die Kaapse Wynlande en historiese Stellenbosch. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamer...

Vanaf
R2 499
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stellenbosch, Cloetesville

Modern Home in the Winelands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis op 'n veilige landgoed in Stellenbosch. Die ligging is ideaal vir diegene wat Stellenbosch en die Stellenbosch-wynroete wil ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Cloetesville

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Medoc Mews is 'n selfsorgwoonstel op die 3de verdieping in die veilige Nuutgevonden Sekuriteitskompleks langs die R304 geleë, net 4km van Stellenbosch af. Dié verblyf is ideaal geleë op die R304-wynroete baie nab...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Colline, Wes-Kaap

Quiver Tree Apartments is 1,2 km van Eikestad Mall en 1,5 km van Dorpstraat af geleë. Dit is ook net 15 minute se stap van die Universiteit Stellenbosch af. Die woonstelle is volledig toegerus vir selfsorg en sal i...

Vanaf
R1 975
per nag (plek vir 2)
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

L'Avenir Country Lodge is in die vallei onder die manjifieke Simonsberge geleë, in die beste deel van die Stellenbosch Wynlande. 'n Boetieklandgoed net buite die dorp met uitsigte oor die wingerd en berge. Verblyf...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Zebra Cottage en Lodge is op die Remhoogte Wynlandgoed op die R44 net buite Stellenbosch geleë. Die lodge het slaapplek vir 5 gaste en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n koolstoof. Die lodge het '...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Die kothuis het 'n privaat ingang en 'n patio met 'n uitsig op die Simonsberge en oor die wildkamp met di...

Vanaf
R743
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Apple Tree Guest House is sentraal geleë in Stellenbosch naby Kaapstad. Dit bied luukse akkommodasie wat ontwerp is met die plaaslike Mediterreense klimaat in gedagte wat dit 'n gesellige bestemming vir toeriste en...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 150
R1 035
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Den Bachelors Apartment North bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Stellenbosch se middedorp. Die gebou is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Dié moderne ateljee-woonstel bied slaapp...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 150
R1 035
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

The Den Bachelors Apartment South bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die middel van Stellenbosch. Die gebou is lekker naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Die moderne ateljeewoonstel het slaa...

25% af Aanbod!
VanafR1 210
R908
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

The Den Apartments by Cape Summer Villas bied selfsorgverblyf in oopplan-eenhede met gehalte-afwerkings wat keurig ontwerp is. The Den is die ideale plek vir 'n kort Wynland-wegbreek, vir langer verblyf, of 'n werks...

25% af Aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Ryneveld Lodge is geleë in die historiese dorpie Stellenbosch, in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Hierdie stylvolle, Victoriaanse huis dateer uit die laat 1800's en is 'n geregistreerde nasionale monument. Dit...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap

Bergzicht Penthouse Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde dakwoonstel met gedeeltelike berg-uitsigte. Die woonstel is in die Bergzicht-gebou in die hartjie van Stellenbosch en beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Cloetesville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za