Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy Clovelly besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clovelly.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clovelly akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clovelly Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clovelly Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Clovelly

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

The Studio at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n kort entjie van die hawe af. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaaparea, 1 badkamer en 'n oopplan-kom...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

4 Mews at the Majestic is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Kalkbaai. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour Place is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is en direk oorkant Kalkbaai se hawe geleë is. Die woonstel is op die grondverdieping van 'n geskiedkundige gebou in die Majestic Village-ontwikkeling...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Majestic 7 Townhouse is in Kalkbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepingmeenthuis b...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

La Sal Guest House bied volledig toegeruste verblyf in Vishoek, Kaapstad. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf. Dit is net 1 km van die strand af en na aan verskeie besienswaardighe...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

The Millhouse at Majestic Village is 'n selfsorgmeenthuis in die Majestic Village-kompleks in die hartjie van Kalkbaai, naby die Kalkbaaihawe. Dié meenthuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badk...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

1 New Kings at the Majestic Village is in die Majestic Village geleë en bied 'n gerieflik gemeubileerde woonstel aan 2 gaste, stapafstand vanaf Kalkbaai se hawe. Dié luukse woonstel het 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Harbour View at Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Hoofweg in Kalkbaai. Die woonstel het 'n lieflike see-uitsig oor die hawe. Dis in die Majestic Village in die hartjie van Kalkbaai geleë en dis naby Ka...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in Majestic Village in Kalkbaai se hoofstraat geleë, stapafstand vanaf die hawe. Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 ba...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kalkbaai, Wes-Kaap

Middedorp is 'n selfsorgtuinhuis in die Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai en dit is loopafstand van Kalkbaai se hawe af. Die luukse tweeslaapkamerhuis is stylvol versier en volledig ingerig vir 6. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Clovelly akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za