Resensies van Clubview

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Clubview bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
Enid K. - 22nd April 2019
staying in Clubview
Ek was daar vir 'n kursus. Clubview was maklik bereikbaar vanaf die hoofweë en verder was daar geen stryd met verkeer nie. Ek het nie toerismemoontlikhede ondersoek nie.
John S. - 7th January 2019
staying in Clubview
Het ongelukkig nie baie tyd daar bestee nie, ken area nie baie goed nie!
Charmaine B. - 9th November 2018
staying in Clubview
Naby alles wat jy kan nodig hê.
Elmine B. - 30th April 2018
staying in Clubview
Hierdie is meer vir besigheid en verblyf indien jy funksies in die area het, maar absoluut perfek daarvoor geleë.
Elaine S. - 22nd December 2016
staying in Clubview
Maklik om by enige bestemming uit te kom.
Jacob Casper C. - 10th November 2016
staying in Clubview
Clubview bied niks vir toeriste nie.
Marisa W. - 3rd November 2016
staying in Clubview
Sentraal geleë.
Maureen B. - 18th July 2016
staying in Clubview
'n Plek naby aan die stad en die al die nodige openbare vervoer en belangrike lughawens.
Louise K. - 12th June 2015
staying in Clubview
Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat 'n katspoegie van omliggende besigheidssentra af wil wees.
Stephan N. - 3rd March 2015
staying in Clubview
Hou so aan!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za