Verified Reviews

Clubview

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clubview

Rated 4.1 out of 5 based on 8 reviews.

Clubview

Cosy Inn

"Ek was daar vir 'n kursus. Clubview was maklik bereikbaar vanaf die hoofweë en verder was daar geen stryd met verkeer nie. Ek het nie toerismemoontlikhede ondersoek nie. "

Clubview

Cosy Inn

"Het ongelukkig nie baie tyd daar bestee nie, ken area nie baie goed nie!"

Clubview

Cosy Inn

"Naby alles wat jy kan nodig hê."

Clubview

J-Cups Guest House

"Maklik om by enige bestemming uit te kom."

Clubview

Hampton House

"Clubview bied niks vir toeriste nie."

Clubview

Hampton House

"'n Plek naby aan die stad en die al die nodige openbare vervoer en belangrike lughawens."

Clubview

Clubview Guest House

"Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand wat 'n katspoegie van omliggende besigheidssentra af wil wees."

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers