Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Cofimvaba besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cofimvaba.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cofimvaba akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cofimvaba Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cofimvaba Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Cofimvaba

Kubo Bed and Breakfast is 'n boetiek B&B wat skoon, aangename verblyf in Cofimvaba in die Oos-Kaap, 79 km oos van Queenstown op pad na Butterworth bied. Kubo Bed and Breakfast is die ideale keuse vir gaste wat die a...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Cofimvaba

Radies BnB bied gasteverblyf wat ontbyt insluit of uitsluit en is in die dorpie, Cofimvaba geleë. Die gastehuis is die ideale oorslaapplek vir gaste wat deur die dorp reis. Verblyf is beskikbaar in 20 gastekamers...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Cofimvaba

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Cathcart, Grens Area

Old Oaks Bed & Breakfast is in Cathcart in die Oos-Kaap geleë. Hierdie klein plaasdorpie is in 1876 gevestig en kyk uit oor die Windvogelberg. Old Oaks bied aan gaste 'n verskeidenheid verblyf-opsies. Daar is 'n e...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cathcart, Grens Area

Gig BB and Selfcatering is 'n houthuis in Cathcart, 'n dorpie aan die voet van die Windvogelberge. Verblyf word in 4 en suite-slaapkamers gebied. Daar is 3 gastekamers met slaapplek vir 3 gaste. Elke kamer het 'n d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

Matola Private Game Reserve is in die Kubusivallei, 20 km vanaf Komga en bied vreedsame verblyf met pragtige uitsigte. Daar is 6 grasdak-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Die chalets bied uitsigte oor die omge...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

The Shire Eco Lodge is aan die rand van die inheemse Xholora-woud in die Amatolaberge, 10,2 km vanaf Stutterheim geleë. Die lodge bied 'n innoverende ontwerp in 'n manjifieke omgewing en is die ideale wegbreekplek ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stutterheim, Buffelstad

Yellowwood Creek is aan die voet van die Amatola-bergreeks geleë. Die tuine loop af tot by die Cumakalarivier en die digte Yellowwood-woud. Die woud en omliggende omgewing is die tuiste van verskeie voëlspesies wa...

Vanaf
R1 018
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Ons is aan die voet van die Amtholeberge in Stutterheim geleë. The Manderson Hotel & Conference Centre is die perfekte bestemming vir 'n naweek-wegbreek en ons bied ook puik konferensiegeriewe. Die hotel bied 'n k...

Vanaf
R834
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Eagles Ridge Country House is in Stutterheim in die Oos-Kaap. Daar is plek vir 35 mense wat deel vir funksies of spesiale geleenthede. Dit spog met beeldskone tuine, uitsigte en 'n skitterende swembad. Daar is 12 r...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Butterworth, Grens Area

Palm Springs B&B en Selfsorg is op die N2 tussen Kaapstad en Durban in Butterworth geleë. Palm Springs B&B bied 4 slaapkamers, 2 en suite met storte en nog 'n bad en stort met die gang af. Tariewe sluit ontbyt in. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]