Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy County Life Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in County Life Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van County Life Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as County Life Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

County Life Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf County Life Park

Vanaf
R1 440
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Hurlingham

The Residency Hurlingham bied selfsorgwoonstelle in 'n veilige kompleks in Hurlingham, Sandton. Die kompleks is die ideale basis om die omliggende ontspannings- en sakegeriewe in die omgewing te besoek. Verblyf by ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Meercat Manor Ferndale bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in Ferndale, Johannesburg. Dit is 12 minute se ry vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, tennisbaan en 'n ...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Ruiterhof

Fern Studio Cottage is ’n knus selfsorgkothuis vir tot 2 gaste in Ferndale, Randburg en is ideaal vir sakereisigers, studente of ’n paartjie wat die area besoek. Hierdie ateljee-eenheid is in ’n boomryke tuin...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Sandton Sky Haven bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in die Sandton Skye-woonstelkompleks in Sandton. Daar is 'n restaurant op die onderste verdieping van die woonstelkompleks. Di...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Alexander's House is in Ferndale Ridge in Randburg, net 7,5 km van Sandton City af en net 1,5 km van Brightwater Commons af geleë. Ons gastehuis is ideaal vir avonturiers, toeriste, en sake-reisigers. Verblyf wor...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Jy sal 224 on Kent in die groen Randburg, voorstad van Johannesburg, weggesteek vind. 'n Rustige en ontspannende omgewing wag op jou by hierdie luukse selfsorg-gastehuis met veilige parkeerplek van die straat af. Of...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

The Sandton Emperor bied 'n internasionale leefstyl, die eerste in Suid-Afrika. The Sandton Emperor vertoon absolute luuksheid en is 'n kombinasie van die welige omgewing, geïnspireerde argitektuur en onoortreflike...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

MacHaven B&B is 'n gastehuis in die voorstad Ferndale, omring deur verskeie voëlspesies en 'n rustige tuin om in te ontspan na 'n besige dag. Die instansie is naby Sandton City geleë, net 5 km weg, Lanseria Lughaw...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bryanston, Epsom Down

Dikalo Highston bied B&B-verblyf in Bryanston. Die gastehuis is naby Mark Karam Podiatrist, Bryan Park-winkelsentrum, die Bryanston-buiteklub en ander besienswaardighede in die omgewing. Dikalo Highston het 7 kamer...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

The Olive Tree Guest House is in die hartjie van Randburg in Johannesburg geleë en is na aan die Multichoice / Supersport-hoofkantoor. Dié ruim perseel bied oop ruimtes met verskeie knus tuinhoekies en 'n stil en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 350
R1 215
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parkmore, Benmore Gardens

Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer so rustig dat soos die platteland voel. Die akkommodasie is karaktervol en het die rustige atmosfe...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

WeStay Westpoint Apartments is net 'n paar tree van Sandton City, Nelson Mandela Square, die Gautrein-stasie en die Sandton Konferensiesentrum af. Dié woonstel-suites bied gerieflike en sakpas-akkommodasie met al d...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Sandton Executive Suites - Hydro Park bied woonstel-styl verblyf in Morningside sowat 1,5 kilometer van die Nelson Mandela Square af. Elke moderne selfsorg-eenheid beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis met...

Vanaf
R1 719
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenburg, Johannesburg

C.A.G The Atrium is in Johannesburg, 8 km van Sandton City Mall af en bied verblyf met lugversorging, gratis WiFi en toegang tot 'n buiteswembad. Verblyf word in 1 of 2-slaapkamerwoonstelle gebied en elke woonstel...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Prestige Apartments Sandton At Westpoint is in Morningside binne 1,5 km van die Nelson Mandela Square af geleë. Hiér bied Sandton Executive Suites verblyf. Hierdie moderne woonstelle beskik elk oor 'n satelliet-...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Sandown

Sandton Apartments Hydro bied volledig toegeruste selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Die verblyf is in 'n wonderlike area wat maklike toegang tot verskeie eetplekke, vermaak, mediese dienste en inkopiegeriewe...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Johannesburg

Africlassic River Lodge - Rivonia bied gemaklike verblyf op die oewer van die Braamfonteinspruit, in 'n stil omgewing wat die uitsig en klank van lopende water insluit. Dié Afrika-lodge se dekor word in 'n glansend...

Vanaf
R1 864
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

The Cube is op die hoek van 9de Laan en Del La Rey-laan in Rivonia geleë. Dit is goed geleë en kan van Rivonia-weg af gesien word. Dit is stapafstand van Rivonia Boulevard met al die winkels soos Rivonia Square en...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

The Cube Zwelakho Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Rivonia. Die kompleks is naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 4 - Wys 61 tot 50

Welkom by die County Life Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za