Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dalsig

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dalsig bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 4 resensies.

Dalsig

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Dalsig is 'n netjiese woonbuurt in die meer gegoede area van Stellenbosch. Dis 'n ideale oornagplek vir vir besoekers met mooi uitsigte op Stellenbosch se berge."

Dalsig

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Mooi omgewing met voëls en eekhorinkies."

Dalsig

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Stil area, maklik om van daar af die omgewing te verken."

Dalsig

Stellenbosch Siesta

"Tipiese voorstedelike woongebied."