Resensies van Dargle

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dargle bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.71 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
Terence A. - 15th May 2019
staying in Dargle
Midlands Meander is not what it used to be last time I went there some years ago.
Hein C. - 29th September 2015
staying in Dargle
Pragtige omgewing met baie vriendelike en behulpsame mense. Sout van die aarde! Ons het 'n paar plekke op die roete besoek en hulle kan dalk meer moeite doen om die plekke aan te dui met duidelike aanwysings en waarskuwings - ons moes telkemale omdraai omdat daar geen vooraf waarskuwing was van die plek nie en eers wanneer jy op die afdraai is sien jy die kennisgewing.
Eddie L. - 26th March 2015
staying in Dargle
Evident from volume of traffic that this is a popular weekend destination.
Deirdre S. - 12th February 2015
staying in Dargle
Pragtig!
Boshof V. - 9th January 2015
staying in Dargle
Baie mooi bestemming.
Mark F. - 6th January 2015
staying in Dargle
Agteruit gegaan.
Anria K. - 6th January 2015
staying in Dargle
Gaan definitief na El Posstino toe. Die kos is regtig goed en die diens fantasties.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za