Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy De Deur Estates besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Deur Estates.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Deur Estates akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Deur Estates Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Deur Estates Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in De Deur Estates

Johandri Self-Catering Unit is in die klein dorpie van Meyerton geleë en is 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid wat oornag-akkommodasie bied. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat die omgewing kom verken. ...

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in De Deur Estates

Koppisol is 'n rustige vakansie-oord, sowat 46,9 km van Johannesburg af. Dié oord is 'n wegbreekplek vir stadsjapies en bied 'n verskeidenheid doendinge vir die hele gesin in 'n veilige, omheinde eiendom met 24 uur...


Akkommodasie binne 10 km vanaf De Deur Estates

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Evaton, Gauteng

Ayana Country Lodge is 'n stylvolle lodge in De Deur, sowat 30 minute se ry vanaf Johannesburg se suide en 63 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in Superieure Dubbelkamers of Gesinskamers gebied...

Vanaf
R4 320
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Kookrus, Gauteng

The Guests' Retreat is ’n ruim selfsorghuis op die oewer van die Kliprivier in Kookrus naby Meyerton en het slaapplek vir 9 volwassenes en 5 kinders. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofsl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gauteng

Thukela Resorts is 'n pragtige Afrika-styl lodge in De Deur. Die omgewing is hoofsaaklik landelik en baie voer hulle daaglikse bestaan deur plaasaktiwititeite. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies wat wil wegkom ...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meyerton, Gauteng

Plaaskombuis Country Estate is 'n pragtige gasteplaas langs die Kliprivier in Meyerton, Midvaal met maklike toegang vanaf die R59. Ons bied bekostigbare en gerieflike B&B-, selfsorg- en gesinsverblyf aan reisigers w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waldrift, Gauteng

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af. Water on Waldrift bied luukse en gerie...

Vanaf
R625
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waldrift, Gauteng

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by di...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Meyerton

Klip River Country Estate is 'n plattelandse gastehuis in die suide van Johannesburg. Die kombinasie van ons plattelandse tuine en luukse geriewe maak Klip River Country Estate Gastehuis 'n elegante maar bekoorlike ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Die Vinknes en De Oude Schuur is in 'n groot tuin op 'n landgoed naby Meyerton geleë. Die Vinknes is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid wat ideaal is vir paartjies. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en is op die e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]