Geverifieerde Resensie
Deneysville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Deneysville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 36 resensies.
"Baie vriendelike mense en is op die hande gedra by Fishermans Pub & Grill ('n moet-stop as jy deur Deneysville ry)."
"Sadly, one can quickly see and sense that the town of Deneysville is not what it once was, but unfortunately the same has to be said for many, if not most small towns across the country, and I have to add that we weren't there long enough to have a well informed opinion, I would have liked to stay another day to explore more."
"The perfect place for a working getaway. Recommended for writers, artists, or anyone looking for peace and quiet and inspiration."
"Rustige plek en baie plekke om te verken beslis, was rêrig net awesome daar. Almal in die dorp waar jy gaan of koop is vriendelik en baie behulpsaam."
"Die dorpie self kort opgradering en kan 'n groot toeriste-aantreklikheid wees. "
"Deneysville is 'n rustige dorpie, reg langs die Vaaldam en ook baie naby die damwal. Daar is verskeie restaurante en kroegfasiliteite, asook blyplekke. Verder is daar karavaanparke, vir diegene wat eerder verkies om te kampeer. Of mens nou net die mooi natuur en rustige omgewing wil geniet, soos ons, of wil baljaar by of op die Vaaldam se water, hier gaan dit gewis goed wees vir jou gemoed en gees."
"Heerlik geëet by Memories. Heerlik om alles te sien. Die dam, kasteel. Lekker rustige dorpie."
"Pragtige omgewing en baie oulike dorpie. Sal vir seker nie in almal se smaak val nie, maar as jy hou van 'n "rustic look" en "laid back"-atmosfeer, wel, dan is Deneysville beslis vir jou."
"Quaint little town for weekend holidays. Caution - the condition of the roads in this town is terrible."
"It's a small town but a great travel destination, the place is clean and people are friendly and accommodating. "
"Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand."
"Lekker by die dam en twee goeie eetplekke. Tans is daar baie slaggate in die dorp."
"A bit laid back area that needs some upgrading to accommodate the expectations of the tourists."
"Natuurskoon, klein dorpie, maar alles is daar, en nog meer. Goed vir 'n biker stopover en die mense wat graag die Vaaldam wil besoek. Goeie biltong!"