Geverifieerde Resensie

Deneysville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Deneysville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 22 resensies.

Deneysville

New Beginnings B&B

"Goeie bestemming om die Vaaldam se ligging en geskiedenis te verken."

Deneysville

New Beginnings B&B

"Disappointed! Badly maintained."

Deneysville

New Beginnings B&B

"Lovely little sleepy town on the Vaal Dam. Great outing."

Deneysville

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"If not for the pubs and restaurants, we would not even have stayed the night."

Deneysville

New Beginnings B&B

"'n Dorpie op die afdraande pad, maar met soveel potensiaal vir uitbreiding en opgradering. Sal baie graag oor 'n jaar of wat wil teruggaan en kyk wat het verbeter!"

Deneysville

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"Baie vriendelike mense en is op die hande gedra by Fishermans Pub & Grill ('n moet-stop as jy deur Deneysville ry)."

Deneysville

Brentwood Lodge

"Small and clean town."

Deneysville

New Beginnings B&B

"Die dorpie self kort opgradering en kan 'n groot toeriste-aantreklikheid wees. "

Deneysville

New Beginnings B&B

"Verbasend baie oorslaapplekkies vir so klein dorpie."

Deneysville

New Beginnings B&B

"Nice place, so relaxing."

Deneysville

Brentwood Lodge

"Pragtige omgewing en baie oulike dorpie. Sal vir seker nie in almal se smaak val nie, maar as jy hou van 'n "rustic look" en "laid back"-atmosfeer, wel, dan is Deneysville beslis vir jou."

Deneysville

Danica's On The Vaal

"So oulike klein dorpie."

Deneysville

51 Wendy Street

"The stay was good but do not say you have a swimming pool onsite when you do not."

Deneysville

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"Interessante plekke om te besoek. Mense baie behulpsaam. Paaie in ‘n slegte toestand."

Deneysville

Vaal Delta - Lakeview on Vaal

"Lekker by die dam en twee goeie eetplekke. Tans is daar baie slaggate in die dorp."

Deneysville

Brentwood Lodge

"A bit laid back area that needs some upgrading to accommodate the expectations of the tourists."

Deneysville

Brentwood Lodge

"Natuurskoon, klein dorpie, maar alles is daar, en nog meer. Goed vir 'n biker stopover en die mense wat graag die Vaaldam wil besoek. Goeie biltong!"

Deneysville

Brentwood Lodge

"Kan 'n lekker vakansieplekkie wees."

Deneysville

Brentwood Lodge

"We found this town much better compared to the other surrounding areas we have been to (i.e. outside Vanderbijlpark). This is a small but exciting town for a short-term stay. Fishing at the dam as well as the facilities were pretty good."

Deneysville

Brentwood Lodge

"Vir die hengelaar is Deneysville baie sentraal. Dam- en rivierhengel is moontlikhede."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang