Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Dersley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dersley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dersley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dersley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dersley Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Springs, Dersley

Schwalben Nest Guest House bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Springs, aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Schwalben Nest is ideaal vir 'n gesin en bied slaapplek vir 4 mense. Dit bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badka...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Dersley

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Lapeng Village bied gerieflike gastehuisverblyf in Daveyton in Ekurhuleni Metropool Munisipaliteit, Gauteng. Dié township bied 'n ryk kulturele geskiedenis en diversiteit, en is een van die grootste townships in Su...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Home@Hope is 'n gesellige gastehuis wat verblyf oornag of op korttermyn bied in Brakpan. Home@Hope is ideaal vir enkel- en sakereisigers en korporatiewe maatskappye. Daar is verblyf is 3 gastekamers, waarvan 1 'n ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Springs

Thabong Guesthouse is in Brakpan geleë en bied luukse akkommodasie in Gauteng. Die huis is naby al die geriewe en toegangspaaie, N17 ingesluit. Ons is net 4,2 km van Carnival City af geleë. Gasteverblyf bestaan ...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Brakpan, Springs

Accommodation at Thabong Venue is op 'n pragtige perseel naby Carnival City Kasino, ongeveer 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, naby groot hoofweë en die N17 Denneweg op- en afrit. Verblyf is beskikbaa...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Lodge in Springs, Casseldale

Stable Inn Conference Centre is geleë in Springs en bied kwaliteit akkommodasie en vermaak aan die hele gesin. Ons het kamers vir elke behoefte: van sakpas kamers tot luukse kamers. Ons sal definitief 'n kamer hê...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenleaf, Dalview

Green Fig Gastehuis is geleë in die stil woonbuurt Kenleaf in Brakpan, aan Johannesburg se Oosrand. Die gastehuis se naam is ontleen van die ou vyeboom in die agtertuin wat jaar na jaar pragtige vrugte voortbring. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Die Dekkers Selfsorg is perfek vir diegene wat vertonings by Carnival City of sportgeleenthede wil bywoon of sakebelange aan die Oos-Rand het. Ons ligging is ideaal en naby Mall@Carnival, Carnival City Kasino en die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalview, Kenleaf

Nellendek Self-catering is ideaal vir gaste wat die Oosrand vir sake besoek of die Carnival City's Big Top of sportbyeenkomste kom bywoon. Dis naby die Carnival Mall, Carnival City en die lughawe. Verblyf word gebi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brakpan, Dalview

Villa Con Gracia Guest House bied sakpasverblyf net 3 km van Carnival City af. Dit is in Dalpark, in Brakpan, geleë en is minder as 30 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. WiFi is beskikbaar re...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Springs, Selection Park

La Petite Maison is 'n ruim vyfslaapkamerhuis wat in Selection Park in Springs geleë is. Hierdie huis se rustigheid en privaatheid is iets wat jy self moet ervaar. Ons bied goeie gehalte akkommodasie vir diegene wa...

10% af Aanbod!
VanafR895
R806
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Benoni, Johannesburg

Summer Garden Guest House (The Flower Box) is die Northmead-woonbuurt in Benoni geleë. Die dorp is bekend vir sy historiese besienswaardighede en staproetes. Die verblyf beskik oor 8 stylvolle eenhede en 'n tweesl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Benoni, Johannesburg

Lekke Cozy bied gehalteverblyf in Northmead, Benoni. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en slegs 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstel is op 'n r...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rynfield, Benoni

Time Out bied gerieflike oornagverblyf in Benoni, 'n voorstad aan Gauteng se Oos-Rand. Die huis is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe, hospitale, hoofweë, restaurante, winkelsentrums en omliggende dorpe. Verbl...

Vanaf
R1 057
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springs, Selection Park

Sandalwood Guest House word bestuur deur die eienaar en is in Springs geleë, 'n voorstad in die ooste van Ekurhuleni in Gauteng. Dit is 50 km oos van Johannesburg en 72 km suidoos van Pretoria. Dié gastehuis besk...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Dersley akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za