Resensies van Doonside

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Doonside bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.28 uit 5 gekry volgens 39 resensies.
Werner M. - 6th January 2020
staying in Doonside
Sien sterre.
Christa S. - 8th July 2019
staying in Doonside
Pragtige dorpie aan die Suidkus. Naby geleë besienswaardighede. Kan besoeke aanbeveel na Botaniese Tuin, Die Umgeni Bird Park, uShaka Marine World en Croc World. Strand is pragtig en mag visvang, onthou visvanglisensie. Inkopiesentrums naby.
Marlize C. - 8th July 2019
staying in Doonside
Pragtigste strand, het heerlik kon stap in die oggende. Was gelukkig om sardine vangs te kon beleef.
Mirna N. - 1st July 2019
staying in Doonside
Lekker strand, maar daar is geen restaurante en kafees naby nie. Daar moet na die sentrums toe gery word.
Rochelle G. - 29th June 2019
staying in Doonside
Great stay.
Douglas C. - 24th June 2019
staying in Doonside
Pragtige area.
Zelda W. - 13th June 2019
staying in Doonside
We could not find any restaurants in Doonside, but Warner beach which is very close has a nice rustic restaurant which has pensioner specials. The food was delicious and well priced. There is a Fruit and Veg shop across the railway line which sells almost anything, and there is a lovely shopping centre a short distance away. If you are looking for bright lights and entertainment you would have to travel, but if you need to rest and just enjoy the sea and the beach it is ideal.
Behalda M. - 26th April 2019
staying in Doonside
Beter as Toti self, omrede dit stiller en veiliger is.
Linda T. - 23rd April 2019
staying in Doonside
Nie een ordentlike eetplek nie, daarvoor moet jy mall toe of Amanzimtoti Center toe.
Monique H. - 14th March 2019
staying in Doonside
Doonside self het nie baie om te doen nie, maar alle fasiliteite is naby genoeg. Doonside se strand is wel baie skoon en netjies. Veilig gevoel met my gesin op die strand.
Nella O. - 14th March 2019
staying in Doonside
Gerieflik naby see en inkopiesentrums.
Wouter W. - 6th January 2019
staying in Doonside
Rustige strand wat nie te veel mense het nie. Dit is die ideale plek om te ontspan.
Nancy N. - 27th December 2018
staying in Doonside
Sal vir seker weer daarnatoe gaan. Dit was heerlik. Al was dit binne seisoen was die strande nie oorbevolk nie en plek vir almal om hulself heerlik te geniet.
Tony V. - 26th December 2018
staying in Doonside
Mooi strand, skoon see, baie lewensredders en skoon badkamers. Daar is nie naastenby soveel verkeer as by Margate of Ballito nie.
Gerda D. - 26th November 2018
staying in Doonside
Lekker rustig in die buiteseisoen.
Heather B. - 19th November 2018
staying in Doonside
General area and shops not great, but complex and beach lovely.
Nazley B. - 9th November 2018
staying in Doonside
Needs a bit more development as it has a lot of potential to be destination of choice when going to KwaZulu-Natal. Very beautiful place and more halaal food places and a bit more entertainment for the kids. maybe start having more shops closer to the beach.
Chris J. - 5th November 2018
staying in Doonside
Hou van Doonside (het in Amanzimtoti gewoon).
Nonhlanhla H. - 29th October 2018
staying in Doonside
It is the best holiday site in KZN!
Tonie F. - 18th September 2018
staying in Doonside
Doonsidestrand is opmerklik skoon en baie stil.
Ronel G. - 9th July 2018
staying in Doonside
Die afdraende af see toe van die woonstel af, was bietjie uitputtend, maar nog steeds die moeite werd.
Marlien W. - 3rd July 2018
staying in Doonside
Dis 'n klein dorpie met vriendelike mense. Amanzimtoti en Warner Beach is reg langsaan.
Ronel H. - 17th May 2018
staying in Doonside
Mooi strande naby baie aktiwiteite in die omgewing.
Mark D. - 26th April 2018
staying in Doonside
Baie mooi.
Cynthia K. - 24th April 2018
staying in Doonside
Peaceful and quiet place to relax and unwind.
Frans M. - 9th April 2018
staying in Doonside
Baie sentraal - goeie, skoon strande.
Bettie R. - 26th March 2018
staying in Doonside
Rustige omgewing en naby alles.
Tilla H. - 5th February 2018
staying in Doonside
Doonside bevat alle eetplekke en benodighede.
Marisa C. - 15th January 2018
staying in Doonside
Die strandarea is nie so besig soos Amanzimtoti se strand nie, alhoewel naweke nogal besig kan raak.
Vivienne K. - 15th January 2018
staying in Doonside
Very neat and secured.
Charne N. - 14th September 2017
staying in Doonside
Baie rustig en gemaklik. Vriendelike mense, heerlike eetplekke! Als wat mens benodig in 'n radius van 50 km.
Hanlie M. - 29th August 2017
staying in Doonside
Pragtige strande.
Marisa D. - 10th August 2017
staying in Doonside
Mooi strande.
Edgar C. - 5th August 2017
staying in Doonside
Not in particular
Alan B. - 17th July 2017
staying in Doonside
Doonside is baie sentraal gelee. Jy het toegang na pragtige strande en inkopiesentrums. Dis ook net 25 minute van Durban af as jy daar besigheid moet doen.
Helgardt D. - 3rd February 2017
staying in Doonside
Veilige, skoon strand.
Marietjie V. - 20th October 2016
staying in Doonside
Was baie lekker, net weer was glad nie lekker nie met baie erge wind.
Mariana L. - 3rd August 2016
staying in Doonside
Ons het maar rondgery en net daar kom slaap.
Joslyn B. - 14th January 2016
staying in Doonside
Very safe, close to amenities and easy access to the freeway.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za