Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Dorandia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dorandia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dorandia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dorandia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dorandia Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR965
R869
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Dorandia

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer. Dit beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dorandia

The Garden Studio is ’n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt, Pretoria-Noord. Dit het ’n aparte ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Dié klein woonstel bied slaapplek aan ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Dorandia

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Theresa Park

African Nights Guesthouse is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Pretoria

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer langs die ka...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Akasia, Pretoria

Die Gamu-Lami gastehuis is naby die voorheuwels van die Magaliesberg, Theresapark, Akasia, in die hart van Pretoria se oudste en gevestigde woongebiede, Pretoria Noord - wat vir sy heerlike tropiese klimaat bekend i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Akasia, Pretoria

Akasia Self-Catering Unit is in 'n veilige kompleks in Akasia, Pretoria geleë en is ideaal vir sakereisigers en klein gesinne. Die eiendom is op 'n gholflandgoed en waterbokke en njalas kan gewaar word. Dié woons...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Pretoria

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R265
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Theresa Park, Pretoria

Self-catering Studio Cottages is in ’n gesinshuis in die rustige, lowergroen voorstad Hesteapark in Pretoria-noord geleë. Dit het 'n aparte ingang van die hoofhuis en daar is gratis parkeerplek. Daar is gholfbane...

15% af Aanbod!
VanafR690
R587
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florauna, Pretoria

The African Palace is 'n luukse gastehuis in die Magaliesberge in Florauna in Pretoria-Noord waar jy 'n bosveld-atmosfeer kan ervaar naby wonderlike geriewe en dienste. The African Palace is naby restaurante, apteke...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR560
R476
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Pretoria

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Dié verblyf word gereeld deur kerkgroepe en Christene gebruik vir rustige wegbreke. Verblyf kan as 'n geheel of afsonderlik bespree...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dorandia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za