Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rosewood Corner

"Lekker eetplekke. Mooi omgewing."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Arundel Studios

"Clarens is a pretty village, but in my view is best visited on a weekday when it's not so crowded. I recommend Gostos - the Portuguese restaurant."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mt Horeb Manor

"Heerlike restaurante, baie interessante winkels en heerlike lewendige vakansie "vibe" oor naweke. Naby genoeg vir 'n dagbesoek aan Afriski Oord in Lesotho. "

Winterton, Drakensberge, Suid-Afrika

Ambleside House

"Winterton is close to all attractions in the Drakensberg area."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Caledon Country House

"Clarens is great for a quiet break, but would be challenging for kids needing lots of activities."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Amani Guest House

"Baie bedrywig en nie sakpas-vriendelik nie."

Mooi River, Drakensberge, Suid-Afrika

Hythelands

"It's not too far to do the Midlands Meander, and close enough to the Drakensberg to get the Berg vibe, with the very necessary and cozy fire at night. With cows grazing in the cam beside Hideaway, the farm atmosphere is right there!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Yskoud, maar pragtige park run."

Clocolan, Drakensberge, Suid-Afrika

Makoadi Guesthouse

"Small town with not much activities in the area."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Dunford's Loft

"Dis regtig baie mooi in Underberg, ek wens net daar word na die slaggate gekyk, dis voorwaar 'n probleem as mens bietjie verkenning gaan doen."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Amour de Pierre Villa 221

"Baie mooi area en goed vir die siel."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"What a little gem of a town. Loads of history and beautiful scenery and the most amazing people. Prices are so good and close proximity of so much to do."

Ladybrand, Drakensberge, Suid-Afrika

Cranberry Cottage

"Not much to do in Ladybrand, but if you have your passport ready you can travel to Lesotho without any issues and go hiking and do a bit of sightseeing."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

RiverWalk Guest House

"Hartseer dat so baie kunsgallerye na Covid nie meer bestaan nie."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Rosebury Cottage

"Ons besoek is deur beurtkrag en kragonderbrekings versteur. Daar is nie baie begrotingsvriendelike restaurante nie. Dis nie ons soort plek nie. Ons het hierheen gekom om met die Sanipas te ry."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Views

"Mal oor Clarens - wens ons kon langer bly."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Goedgeleë

"'n Plattelandse dorpie met vriendelike mense en 'n verskeidenheid van doendinge vir die hele gesin."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiland

"Besig oor naweke, maar rustiger op weeksdae."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooikat Cottage

"Veilig, baie om te doen. Lekker eetplekke!"

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

The Cottage on the Corner

"Met die sneeu op die berge gedurende ons besoek was dit 'n groot bonus. Dit was prentjiemooi en lekker koud."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

The Old Hatchery Lodge

"Paaie baie baie swak en in dorpie self is daar maar min te doen."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

The Clarens Country House

"'n Pragtige plekkie met uitsonderlike restaurante. "Treat" restaurant doen reg aan sy naam, een van die heel bestes. Stukkie hemel!"

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Meiringskloof Nature Park

"The town is not great, but we went to Destiny's Castle which was wonderful."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Cottage Pie

"Very beautiful views, a lot of restaurants and gift shops. Not much to do beyond that in town. More activities around/outside of the town. Some people walk with their dogs without a leash in town and on walking/hiking routes. This is a tourist attraction, so expect to pay tourist rates at the restaurants and gift shops."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang