Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Golden View Luxury Self-Catering"Bietjie besig en baie kommersieel geword oor die jare. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Collett House"Een van die mooiste omgewings in die wêreld. God's own country!"
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm"Die Naudésnekpas moet beleef word!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Mountain Sage Self-care"Heerlike wegbreek-plekkie tussen die berge. Heerlike eetplekkies en sommer net om af te skakel is dit die moeite werd om Clarens te besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Cottage"Pragtige berge, ontspanne atmosfeer, skoon lug en vriendelike mense!"
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Ons het 'n draai in Fouriesburg gaan maak en net daar omgedraai en ons besigheid in Clarens gaan doen. Ek sal nie in Fouriesburg self gaan bly vir 'n wegbreek nie. Eerder 'n omliggende gastehuis of plaas soos Lesoba. Jammer Fouriesburg."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Strate se toestand laat veel te wense oor - dit is jammer dat ons mooi plattelandse dorpies so agteruit gaan. Die inwoners is egter baie vriendelik."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Royal Coachman Lodge"Ons het baie lekker in Clarens gekuier en inkopies gedoen. Pragtige dorpie. Ons het ook baie lekker perd gaan ry by Bokpoort en kan gerus die ontbyt by die golfbaan se klubhuis aanbeveel."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Montusi Self-Catering Cottages"One of the most beautiful locations in the world!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Eerste besoek aan Clarens, was verbaas oor die baie toeriste-aantreklikhede - die paaie in die dorp het egter dieselfde siekte as in die res van ons pragtige land, hulle het net te veel gate!"
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Swallowfield Rondavels"Fantastic place that showcases the beauty of our amazing country. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
By the Way Gastehuis"Was effens teleurgesteld weet nie regtig waaroor die hype gaan nie, ja daar is baie interessante winkeltjies maar dit is ook al. Hulle kan ook hulle ure verleng oor 'n naweek. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Fouriesburg is maar 'n klein plekkie met min te sien en doen. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Clarens Grand Villa"Lekker rustige area met pragtige natuurtonele en heelwat om te doen in en om die dorp."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Van Reenenspas is myns insiens een van die mooiste dele in ons land en 'n besoek werd. Gelukkig is die spoedbeperking in die pas 80 kilometer per uur wat mens genoeg tyd gee om die asemrowende omgewing te waardeer. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Villa Vista Bonita 63"Het die Bierfees bygewoon. Baie goeie ondervinding met alles wat goed gereël is. Welgedaan aan almal wat deelgeneem het en aan die organiseerders. Ons het dit almal baie geniet."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Peak View Cottage"Baie dankie weereens. Sal beslis meer in toekoms daar wil oornag."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Swallowfield Rondavels"Exquisite environment. Feels like you are driving through a painting."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Cottage Pie"Mal oor die dorp. Ons is gereelde besoekers en Clarens en sy mense stel nooit teleur nie!"