Resensies van Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.46 uit 5 gekry volgens 579 resensies.
Wilber V. - 17th September 2019
staying in Dullstroom
Sal dit aan enige iemand aanbeveel.
Andrew B. - 16th September 2019
staying in Dullstroom
Geniet dit anders is dit jou eie skuld.
Minette H. - 16th September 2019
staying in Dullstroom
Die regte plek met die skoonste lug. As jy wil wegkom van die stad se geraas en vuil lug.
Hilda B. - 16th September 2019
staying in Dullstroom
Dis 'n dorp wat meer as een besoek nodig het!
Martin L. - 16th September 2019
staying in Dullstroom
Dorpie is baie duur, elke tweede winkel verkoop dieselfde goed, maar lekker vir 'n naweekbreek.
David S. - 13th September 2019
staying in Dullstroom
It's a great town.
Theo B. - 12th September 2019
staying in Dullstroom
The Clock Shop is a must to visit. Be selective about where to eat, and book in advance! We looked at several reviews, and were disappointed.
Roxy B. - 9th September 2019
staying in Dullstroom
Lovely quaint town which we visit yearly.
Michael M. - 3rd September 2019
staying in Dullstroom
Relaxing place. Especially in winter with all the cosy fires.
Louis C. - 3rd September 2019
staying in Dullstroom
Ek sou sê dis bietjie overrated.
Andre N. - 2nd September 2019
staying in Dullstroom
As die wind waai is dit maar stowwerig, maar daar is 'n paar oulike plekkies.
Pierre M. - 2nd September 2019
staying in Dullstroom
Mooi dorpie. Sal wel aanbeveel dat toeriste in die aand nie restaurante toe stap nie - onvoldoende beligting.
Theo B. - 28th August 2019
staying in Dullstroom
Goeie bestemming.
Carien H. - 27th August 2019
staying in Dullstroom
Mens wil graag loop deur die dorpie. Sal wonderlik wees as hulle 'n voetganger en fietsrybaan langs die hoofstraat het. Die dorpie is geweldig oulik met interessante winkeltjies en restaurante.
Harry N. - 26th August 2019
staying in Dullstroom
Stunning plek met baie karakter.
Pierre V. - 25th August 2019
staying in Dullstroom
Groot lorries nadeel vir dorp.
Dwayne B. - 22nd August 2019
staying in Dullstroom
Great plek vir 'n wegbreek naweek!
Stefano B. - 20th August 2019
staying in Dullstroom
Dullstroom has always been a fantastic place to visit. Even when heavy fog sets in for the day and night. Great bars and restaurants entertain you while the weather closes in.
Carole-ann D. - 20th August 2019
staying in Dullstroom
Fantastic place to visit.
Elise F. - 19th August 2019
staying in Dullstroom
Ons is so naby en moet dit eintlik meer besoek.
Stefan J. - 19th August 2019
staying in Dullstroom
Dis 'n moet!
Elsa E. - 13th August 2019
staying in Dullstroom
Awesome.
Maryke B. - 13th August 2019
staying in Dullstroom
Pragtige area met heerlike kos.
Mari T. - 12th August 2019
staying in Dullstroom
Ons geniet die dorpie en Highland Gate gholfbaan is ongelooflik mooi.
Kathy S. - 10th August 2019
staying in Dullstroom
Paar baie oulike winkels. Die kosplekke voorsien almal die lekkerste chips saam met julle maaltye. Die plek om die smoked trout te probeer.
Jaco D. - 6th August 2019
staying in Dullstroom
Puik. Sal weer gaan.
Mariette H. - 1st August 2019
staying in Dullstroom
Beskik oor baie potensiaal as toerismebestemming (ligging, onbesoedelde lug), maar gebrekkige infrastruktuur (geen sypaadjies om op te loop om dorpie te verken), min plaaslike handelsware om van te koop in vergelyking met Clarens.
Olive V. - 31st July 2019
staying in Dullstroom
Die dorpie is ook net so groot en 90% van besienswaardighede is maar in die hoofstraat wat deur die drop gaan. As jy iemand is wat heeldag kan visvang of kuns waardeer sal die plekkie jou dalk langer besig hou, maar 1 naweek is meer as genoeg om die dorp te verken en meeste plekkies te besoek. Hengelaars sal dalk langer wil bly, volgens my is dit maar die hoof trekpleister van die area.
Bertus H. - 29th July 2019
staying in Dullstroom
Dullstroom bied 'n lekker bestemming vir 'n naweek met baie te doen en te sien.
Heloise V. - 29th July 2019
staying in Dullstroom
Pragtige dorp met so baie winkeltjies en restaurante, en die mense! O, watter opregte, vriendelike mense!
Marsha S. - 15th July 2019
staying in Dullstroom
Absoluut verlief op Dullstroom. Dorp het 'n lekker vibe met baie interessante winkels en eetplekke.
Wessel B. - 15th July 2019
staying in Dullstroom
Hulle kan gerus mooi, veilige voetpaadjies langs die hoofpad plaas. Daar is soveel verkeer en 'n mens sukkel om 'n babakarretjie rond te stoot. Kinderspeelplekke kan beter versorg word en veiliger gemaak word.
Miguel B. - 15th July 2019
staying in Dullstroom
Stunning place to go and relax. Lovely atmosphere. Love Dullstroom.
Deon G. - 15th July 2019
staying in Dullstroom
Lekker ou plekkie!
Johan K. - 9th July 2019
staying in Dullstroom
Meer geniet as Clarens. Dink Johannesburg het nog nie vir Dullstroom ontdek nie.
Gustav P. - 6th July 2019
staying in Dullstroom
Dit is 'n oulike dorp en as mens tyd het kan mens baie dinge in en om die dorp doen.
Erika O. - 6th July 2019
staying in Dullstroom
Dullstroom is unique, love that it is not too commercialised, restaurants are also unique which is wonderful, don't enjoy all the franchises. Love Dullstroom.
Jacques L. - 4th July 2019
staying in Dullstroom
Die dorpie se mense is baie vriendelik. Sal net graag wil sien dat hulle meer aandag skenk aan hulle museum. Dorp is mooi skoon. Slaggate buite dorp is net 'n nagmerrie.
Tommie T. - 1st July 2019
staying in Dullstroom
Sien sterre.
Berdine L. - 1st July 2019
staying in Dullstroom
Pragtig, rustige dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za