Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Dullstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dullstroom bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1294 resensies.

Dullstroom

Alm-Ü

"Dullstroom is so 'n amazing plekkie om bietjie weg te kom. Pragtige wêreld en lekker weer as jy van koue hou."

Dullstroom

Peace Corner

"Baie eetplekke en ander interessante winkeltjies. Alles binne loopafstand. Baie gewilde besoekplek. Ideale omgewing vir forel hengel."

Dullstroom

Elandskloof Forel Plaas

"Lieflike wegbreek uit die stad."

Dullstroom

Hollies Place

"Heerlike wegbreekplekkie uit die stad. Baie mooi natuurskoon en oulike winkeltjies en restaurante om te besoek. Kan afskakel en heerlik ontspan."

Dullstroom

The Eyrie

"Always love our time in Dullstroom!"

Dullstroom

Grace Cottage

"Lekker eetplekke."

Dullstroom

The Beagle’s Nest

"Lekker plek uit die stad en baie shops en eetplekke. Gaan na die Birds of Prey, dit is a must. Dullstroom is ’n lekker plek en lekker weer om te ontspan."

Dullstroom

Stay @ 67

"Pragtige plek."

Dullstroom

The Outpost Dullstroom

"Oulike toeriste-dorpie."

Dullstroom

Auldstone House

"Dit is nie ver van die gejaagde stadslewe nie. En die pragtigste dorp. Met mooi mense."

Dullstroom

Critchley Hackle Lakeside Accommodation

"Dit is verblywend om te sien dat paar geboue wat opgerig is regte moderne is maar nie afbreek aan die dorp nie. Ons geniet Dullstroom altyd."

Dullstroom

Treetops Cottage

"Nie geskik vir lang vakansies, eerder naweke."

Dullstroom

The Highlander Hotel

"Amazing place. Very beautiful really."

Dullstroom

Critchley Hackle

"Dorpie het ons ook verras. Baie goed versorg."

Dullstroom

Rotsvas

"Heerlike, ontspannende naweekwegbreek."

Dullstroom

The Outpost Dullstroom

"Die karwagte is heeltemal oorbodig. Ek verstaan dat enige dorp sy "crime" het, maar die wagte self 'n bietjie te veel."

Dullstroom

Protea Cottage

"Die moeite werd vir 'n wegbreek."

Dullstroom

Bluebell

"A really interesting town in an interesting area."

Dullstroom

Critchley Hackle Lakeside Accommodation

"Ons merk op dat Dullstroom heelwat verandering ondergaan het die afgelope tyd. Nuwe geboue is opgerig en van die sypaadjies is opgegradeer."

Dullstroom

The Eyrie

"Oorweeg herbesoek tydens winter. Uitstekende restaurante. Vriendelike mense."

Dullstroom

Anglers Court

"Uitstekend"

Dullstroom

Ambassador Lodge

"Die gehalte van die winkeltjies het vir my tot 'n mate agteruit gegaan in vergelyking met 'n paar jaar gelede. Clarens sit vir Dullstroom by vêrre ore aan wat dit aanbetref. Wat restaurante aanbetref was ons aangenaam verras. Ons het vier verskillende restaurante besoek, en die gehalte van die kos was puik, en die pryse was baie billik!"

Dullstroom

The Highland Cottage @ Critchley

"Ons kom al vir jare hierheen en sal vir nóg baie jare kom."

Dullstroom

The Outpost Dullstroom

"A gorgeous country town with plenty of sweet entertainment and alone time."

Dullstroom

Berryfields

"A beautiful, festive and clean town with friendly people. Loved every moment!"

Dullstroom

Mahanaim

"Pragtige omgewing. Baie om te doen."

Dullstroom

The Highlander Hotel

"Die beste plek vir 'n wonderlike wegbreek."

Dullstroom

The Beagle’s Nest

"Te duur vir oumense soos ons."

Dullstroom

Kliphuisjes

"'n Moet vir almal!"

Dullstroom

Bluebell

"Love Dullstroom. Visit regularly and enjoy it everytime."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem