Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Dwarskersbos

4.6 / 5  
volgens 125 resensies
Lees regte resensies van Dwarskersbos van 125 geverifieerde gaste.
Indien jy Dwarskersbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dwarskersbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dwarskersbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dwarskersbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dwarskersbos Akkommodasie

38 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos

Onstukihemel is 'n seefront-selfsorgvakansiehuis wat in Dwarskersbos geleë is. Dié kusdorpie is aan die Weskus en spog met 'n magdom doendinge soos swem, stap, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes. Dié huis is smaak...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos

Slakkepas 52 is aan die Weskus geleë, omtrent 150 m van die strand af, 20 km verby die Langebaan-afdraai en Club Mykonos se casino. Dis ook net 5 minute van die Bergriviermonding af. Die Slakkepas-oord bied 'n lie...

Vanaf
R1 512
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dwarskersbos

Tumble-in is 'n lieflike selfsorgkothuis met 2 slaapkamers 150 km noord van Kaapstad langs die Weskus in Kersbosstrand, Dwarskersbos. Die stoep en sitkamer bied 'n pragtige see-uitsig. Dis 75 m van die ongerepte str...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 14 mense
Selfsorg in Dwarskersbos

Hemel op Aarde is 'n oase van vrede op die strand in Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad. Hier kan jy die rustigheid van die Weskus met sy pragtige sonsondergange ervaar en die skatte van d...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos

Supa Flats is 'n selfsorgwoonstel bo die motorhuis van die eienaars se huis in die kusdorpie, Dwarskersbos. Die bekoorlike dorpie langs die Weskus spog met 'n verskeidenheid doendinge, soos swem, voetslaan, visvang,...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos

Slakkepas 42 is 'n selfsorgwoonstel in Dwarskerbos in die Slakkepas-kompleks langs die Weskus. Besienswaarighede sluit die Rocherpan Natuurreservaat, strande en Mykonos Casino in. Die eenheid bied slaapplek vir 4 g...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dwarskersbos

Gousblom 6 is ’n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 6 gaste in Dwarskersbos bied. Die woonstel is stapafstand van die strand af. Die woonstel het 2 slaapkamers wat ’n badkamer met ’n stort deel. Die hoofsl...

Vanaf
R2 520
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Dwarskersbos

Jubel n Juig Self-Catering bied puik verblyf vir jou volgende strandvakansie aan die Weskus en dit is net 200 meter van Dwarskersbos se strand af. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 ...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Dwarskersbos

Slakkepas 18 bied gehalte-verblyf in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos. Dit is sowat 10 km vanaf Velddrif en stapafstand vanaf die strand, talle doendinge en besienswaardighede.Langs die kompleks is daar 'n klein ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Dwarskersbos

Coco Self Catering Units is in Dwarskersbos, 150 km noord vanaf Kaapstad. Daar is 3 eenhede. Die instansie is nie op die strandfront nie, maar het wel 'n see-uitsig. Die eenhede is stapafstand vanaf die strand en he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za