Resensies van Dwarskersbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Dwarskersbos bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 168 resensies.
Marita M. - 11th February 2020
staying in Dwarskersbos
Dit is baie rustig en by die see.
Zane M. - 11th February 2020
staying in Dwarskersbos
Unspoiled beaches and safe place for a family holiday.
Michelle D. - 10th February 2020
staying in Dwarskersbos
Pragtige kusdorpie!
Johan V. - 3rd February 2020
staying in Dwarskersbos
Wonderlike stilte en rustigheid. Pragtige natuurskoon en lieflike strand area.
Morne K. - 3rd February 2020
staying in Dwarskersbos
Die mooiste sonsondergang en pragtige strand.
Karin V. - 1st February 2020
staying in Dwarskersbos
Dis 'n wonderlike, rustige bestemming waar mens baie lekker kan ontspan in die natuur weg van al die daaglikse gejaag.
Barend G. - 27th January 2020
staying in Dwarskersbos
Mense is baie vriendelik en ons sommer welkom laat voel, baie stil plekkie.
Stephani V. - 16th January 2020
staying in Dwarskersbos
Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense. Indien jy wil wegbreek van die gejaag waarin ons almal sit, is dit absoluut die plek om heen te gaan.
Prof Elsabe S. - 13th January 2020
staying in Dwarskersbos
Wonderful, peaceful and a beach that goes on forever!
Carien F. - 8th January 2020
staying in Dwarskersbos
Pragtige strand en die dorpie is klein, maar het alles wat mens nodig het.
Elna E. - 8th January 2020
staying in Dwarskersbos
Wat ‘n rustige en skoon dorpie. Net jammer dat die oujaar se rustigheid, bederf was met klappers en klapperbomme.
Leoni V. - 7th January 2020
staying in Dwarskersbos
Mal oor die strand vir beide kinders en honde. Lekker stil rustige dorpie.
Lynette B. - 6th January 2020
staying in Dwarskersbos
Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Nog baie ongerep. Wil graag daar aftree.
Bets D. - 5th January 2020
staying in Dwarskersbos
Asemrowende mooi see en omgewing.
Willem S. - 2nd January 2020
staying in Dwarskersbos
Baie lekker klein vakansieplekkie, met oulike goed om te doen en sien.
Hazel M. - 1st January 2020
staying in Dwarskersbos
Dit was ons eerste besoek en het skoon verlief geraak op die plek. Sal weer daar vakansie gaan hou. Die see en weer is fantasies.
Jacques R. - 29th December 2019
staying in Dwarskersbos
Jy sal nooit spyt wees nie. Ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.
Hans O. - 28th December 2019
staying in Dwarskersbos
Baie rustige en oop atmosfeer.
Emily S. - 27th December 2019
staying in Dwarskersbos
Lieflike vakansieplek.
Dawn Z. - 23rd December 2019
staying in Dwarskersbos
Rustige, pragtige dorpie. Voel baie veilig.
Bertus G. - 21st December 2019
staying in Dwarskersbos
Eersteklas gemeenskap. Vriendelik, hulpvaardig, het respek, skoon omgewing, wat dui op trots en toewyding van elkeen betrokke.
Dianah G. - 17th December 2019
staying in Dwarskersbos
Stil, rustig en alles wat jy benodig. Selfs 'n heerlike restaurantjie.
Hester K. - 2nd December 2019
staying in Dwarskersbos
Die basiese benodigdhede kan jy sommer op die dorpie kry en as jy regtig meer benodig, is Velddrif om die draai. Die plaaslike restaurantjie bied ook goeie waarde vir geld.
Elizma D. - 26th November 2019
staying in Dwarskersbos
Pragtige dorpie, gasvrye mense!
Gerrie S. - 12th November 2019
staying in Dwarskersbos
Weskus lekkerte!
Jannie J. - 5th November 2019
staying in Dwarskersbos
Ek is mal oor Dwarskersbos.
Chazelle S. - 5th November 2019
staying in Dwarskersbos
Die dorp is heerlik stil en skoon. Lekker om bietjie weg te kom van die stad se gejaag. Sal definitief weer teruggaan Dwarskersbos toe in die toekoms.
Noelle S. - 29th October 2019
staying in Dwarskersbos
Baie oulike, klein dorpie.
Magriet N. - 18th October 2019
staying in Dwarskersbos
Baie mooi plekkie om te besoek. Jy voel werklik veilig hier. Dis ideaal as jy wil wegbreek van die stad se woelinge sowel as al die tegnologie waarmee ons heeldag gebombardeer word. As jy jouself kan vermaak, is dit die plek vir jou.
Marilize B. - 14th October 2019
staying in Dwarskersbos
Effens vervelig vir die jonger garde.
Loleen S. - 8th October 2019
staying in Dwarskersbos
The place to be.
Yvette T. - 2nd October 2019
staying in Dwarskersbos
If you want peace and tranquillity go to Dwarskersbos.
Riaan B. - 29th September 2019
staying in Dwarskersbos
Kitsbank sal gaaf wees.
Jacques M. - 31st August 2019
staying in Dwarskersbos
Heerlike vakansiedorp en lekker stapstrand.
Venetia S. - 20th August 2019
staying in Dwarskersbos
Not much to do but that was what we wanted.
Willem V. - 19th August 2019
staying in Dwarskersbos
Winkel Mini Mark is vrek flippen duur!
Melissa D. - 8th July 2019
staying in Dwarskersbos
My favourite beach on the entire West Coast.
Leon B. - 30th June 2019
staying in Dwarskersbos
Very nice place. Friendly people.
Hennah M. - 14th May 2019
staying in Dwarskersbos
Wanna experience one of Gods creations without spending money, visit this area.
Karin V. - 13th May 2019
staying in Dwarskersbos
Ten spyte van die rooigety, heerlik rustig en oop met fantastiese sonsondergange en 'n baie lang strand om te gaan stap. Mal oor die plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za