LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy East Lynne besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in East Lynne.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van East Lynne Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as East Lynne accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

East Lynne akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Winter-aanbod!
Vanaf R420
R420 R350
per nag, vir 2 mense

Genie's Nest Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in 'n gastehuis in 'n stil area van East Lynne, Pretoria. Dié gastehuis bied gaste di...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf R420
R420 R350
per nag, vir 2 mense

La Pietersia

Selfsorg in | Pretoria, PretoriaEast Lynne
Vanaf
R950
per nag, vir 5 mense

La Pietersia is in die boomryke strate teen die hange van die Magaliesberg in Waverley geleë. Dit is net 3 km van die N1 af en 10 km vanaf d...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense

Dunwoodie Travel Lodge is in Pretoria en die area is bekend vir sy kulturele toere, omliggende natuurreservate en ikoniese besienswaardighed...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 10 km van East Lynne
Vanaf
R395
per nag, vir 2 mense

MulMas Guest House is in Jan Niemand-park in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aan die hoofhuis gehe...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R395
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Fralande Guesthouse in Waverley wat uitkyk oor die pragtige tuin waar jy rus en vrede sal vind. Ons b...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense

Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf is beskik...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense

The Night Owl bied selfsorgverblyf in die hartjie van Montana Park in Pretoria en dit is ideaal vir 'n gesin. Die eenheid is geskik vir 4 g...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Threebees Guesthouse is in die noordelike gedeelte van Pretoria geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sake- en vakansiereisigers. Verblyf ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R450
per nag, vir 1 mens

Jacques' Container Stay bied unieke oornagverblyf aan 'n enkelreisiger in Waverley, Pretoria. Die ingerigte vragskiphouer het 2 jaar genee...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 1 mens

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Montana Cape Guest House bied gerieflike verblyf in 'n Kaap-Hollandse gastehuis in Montana, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Ons het 4 gaste...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Welkom by die East Lynne akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem