Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Eastdene besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eastdene.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eastdene akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastdene Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eastdene Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Eastdene

Woodpecker Guest House is in die skilderagtige dorpie Middelburg. By ons sal jy absoluut tuis voel en bederf word met heerlike ontbyt en aandete. Die kamers is netjies, skoon en pragtig versier. Ons 7 kamers is sm...

Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Middelburg, Eastdene

Lisané is 'n pragtige gastewoonstel en bied gerieflike verblyf in Middelburg, 'n dorpie in Mpumalanga. Die huis is sentraal en ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en bied ...

Vanaf
R874
per nag, vir 2 mense
Hotel in Middelburg, Eastdene

Midway Inn Hotel & Conference Center bied gerieflike akkommodasie in Middelburg, Mpumalanga. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek vir ontspanning of besigheid naby aan 'n verskeidenheid geriewe. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eastdene

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Kanonkop

Lamor Guest House is halfpad tussen Gauteng en die Laeveld in die rustige dorpie van Middelburg geleë. Net 'n uur en 'n half se ry vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe is Lamor Guest House die ideale oornagple...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Groenkol, Mpumalanga

By Stay at 12 Gastehuis is dit ons missie om rustigheid en kalmte aan ons gaste te bied, met ons leuse: "Welkom Tuis!" Die gastehuis is in Middelburg, Mpumalanga, geleë. Dis op die pad tussen Pretoria en Johannesb...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Hotel in Middelburg, Mpumalanga

The Elixir Hotel is in die dorpie, Middelburg geleë en bied gemaklike verblyf wat ideaal is vir beide sake- en ontspanningreisigers. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby 'n winkelsentrum en restaurante, en bied...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkol, Mpumalanga

L'anda Guest House is geleë in Middelburg en bied beide selfsorg- asook gastehuis akkommodasie. Dis naby aan Middelburg se sakekern, asook die winkels, en is dus ideaal vir diegene wat reis vir besigheid asook ples...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Blue Sparrow Guest House is 'n gevestigde gastehuis in die stil woonbuurt Groenkol in Middelburg, Mpumalanga. Die gastehuis is omring deur winkeltjies en die Middelburg Mall is minder as 10 minute se ry weg. Daar is...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mineralia, Mpumalanga

Town and Country Guest House bied gerieflike verblyf in die hartjie van Middelburg. Dit is sentraal geleë en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf bestaan uit 4 ruim gastekamers wat elk 'n en...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Middelburg, Kanonkop

5 Duiker Guesthouse bied sakereisigers en vakansiegangers 2 gerieflike kamers met slaapplek vir 3 in Middelburg. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat gebruik maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort en 'n b...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Eastdene akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Middelburg blad indien jy na meer Middelburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za