Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (3)
Hotelle (3)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (3)
Indien jy Edenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Edenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Edenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Edenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Edenburg Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR1 520
R1 216
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenburg

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby alle belangrike hoofweë. Verblyf beskik oor 50 eenhede met en suite-badkamers, elk me...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Edenburg

The Apartments is in die hartjie van Rivonia in Sandton se sakekern geleë. Die selfsorgkothuise staan in 'n rustige tuin en elkeen beskik oor sy eie ingang. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Edenburg

Seven on Bevan is in Rivonia geleë en bied maklike toegang tot Sandton se middestad wat Sandton City en Nelson Mandela Square insluit. Verblyf bestaan uit 2 en suite-kothuise met lugversorging. Elke kothuis het 'n...

30% af Aanbod!
VanafR1 390
R973
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Edenburg

Hudsons on Twelfth is 'n elegante en klassieke gastehuis in Sandton. Elkeen van die individueel ontwerpte suites bied jou 'n private patio en tuinuitsig oor die mistieke woudjie wat deel vorm van ons beeldskone tu...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Edenburg

The Syrene Sandton Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike sakeverblyf of 'n romantiese wegbreek. Dié hotel het slaapplek vir tot 42 gaste in 20 luukse kam...

Vanaf
R1 339
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Edenburg

The Cube is op die hoek van 9de Laan en Del La Rey-laan in Rivonia geleë. Dit is goed geleë en kan van Rivonia-weg af gesien word. Dit is stapafstand van Rivonia Boulevard met al die winkels soos Rivonia Square en...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Edenburg

The Oasis Boutique Hotel word bestuur deur die Beazley-gesin. Die unieke instansie bied aan reisigers die geleentheid om op 'n stylvolle manier te ontspan in 'n veilige omgewing. Dit is geleë naby Sandton, Johanne...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Edenburg

Condo In The City is in Edenburg, Sandton en bied gehalteverblyf in 'n veilige kompleks. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaa...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg

Bellgrove House is 'n vierstergastehuis wat verblyf en konferensiegeriewe bied. Die gastehuis is in sentraal Rivonia geleë - een van Sandton se invloedryke voorstede. Bellgrove is naby Sandton se sakesentrums, Wood...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Edenburg

Muco Guesthouse is in die hartjie van die Noordelike Voorstede, die welgestelde deel van Johannesburg. Hierdie B&B-gastehuis is ideaal geleë in Rivonia, Sandton, naby aan 2 groot winkelsentrum en stapafstand van Sa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za