Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Eduanpark

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Eduanpark van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Eduanpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eduanpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eduanpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eduanpark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eduanpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Eduanpark

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
B&B in Sterpark, Bendor Park

By Georeen Guest House is ons trots op ons hartlike gasvryheid, diens en pragtige tuin. Ons bied waarde vir geld deur gerieflike verblyf teen bekostigbare en mededingende tariewe te voorsien. Gaste het 'n keuse van...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

Hierdie unieke, privaat gastehuis word besit en bestuur deur Santie McDermott en is in 2007 geopen. Die gastehuis word omring deur groot inheemse bome, varings, palmbome, broodbome en baie ander tropiese en subtropi...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Marlot Guest House is in 'n stil buurt in Polokwane naby die middestad en winkelsentrums geleë. Dié lieflike grasdakgastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dis ideaal vir gaste wat die omgewing s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, die Polokwane Wildreservaat, museums, g...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bendor Park, Moregloed

The Shamrock Lodge is 'n wonderskone lodge met 30 slaapkamers in die boomryke woonbuurt Bendor Park in Polokwane. Hierdie unieke 4-ster-lodge is ideaal vir sake- en plesierreisigers. Ons het standaardkamers en luuks...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Stay on Plein is in Polokwane geleë en bied gerieflike verblyf vir gesinne, vriende en besoekers. Dit is naby winkels, restaurante en net 80 m vanaf Limpopo MediClinic geleë. Verblyf word in 5 afsonderlike eenh...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Mavuta Manor is 'n elegante gastehuis wat geleë is in die hart van Polokwane se kernsakegebied. Sy sentrale ligging maak dit maklik toeganklik tot alle winkelsentrums, banke en nasionale roetes uit Polokwane wat le...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Bendor Park

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflik...

Vanaf
R875
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Devenish Guest House is 'n ouderwetse gastehuis in die stad, Polokwane. Ons bied gerieflike akkommodasie en hartlike gasvryheid aan ons gaste. Akkommodasie word aangebied in 2 eenhede wat geskik is vir 'n gesin va...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sterpark, Bendor Park

Die Rooi Windpomp bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis, in 'n stil woonbuurt in Polokwane. Verblyf beskik ook 3 kamers, 2 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, ...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moregloed, Bendor

Sidze Guest House is 'n luukse gastehuis en 'n filiaal van die Lepaz Trust in Moregloed, Polokwane. Daar is 11 kamers met en suite-badkamers. Die kamers het of dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggr...

Vanaf
R638
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor Park

De Plaas Gastehuis is naby die middestad van Polokwane (Pietersburg) geleë, die hoofstad van Limpopo Provinsie en is naby verskeie inkopiesentrums, hospitale en skole. Ons akkommodasie bestaan uit 12 luukse dubbel...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sterpark, Bendor Park

Sterpark Self-catering is in Sterpark, 'n stil woonbuurt in Polokwane, geleë. Die eenheid bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie, en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, e...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor Park, Limpopo

House of Vallerie bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in die privaat huis van die eienaar. House of Vallerie is in Bendor in Polokwane geleë, 7 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 3...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

The Lofts Overnight Accommodation skuil in die hartjie van Polokwane se middestad en is maklik bereikbaar uit alle rigtings. Ons is 5 minute vanaf Peter Makoba-stadion en 'n Virgin Active-gimnasium, en is ook naby p...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Welkom by die Eduanpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za