Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Elandsfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elandsfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elandsfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elandsfontein Akkommodasie - Johannesburg

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Elandsfontein

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Primrose, Germiston

Naisar Holiday Home and Apartment is in Primrose in Germiston geleë en is sowat 15 minute van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word in 'n huis met 4 slaapkamers en in 'n woonstel met 2 slaapkamers aangeb...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon, Johannesburg

Airport Inn Executive Suites bied selfsorgwoonstelle in Kempton Park. Dit is net 5 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Elke moderne woonstel is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n koningin...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Croydon, Johannesburg

AirportInn and Suites bied puik selfsorgverblyf in 'n woonstelblok met 3 verdiepings in Isando. Dit is naby aan Emperor's Palace Casino and Entertainment Venue, Rhodesfield se Gautrain-stasie, verskeie winkelsentrum...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Edenvale, Johannesburg

Libem Lodge Self Catering Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in Edenvale. Die woonstel beskik oor 2 woonstelle wat elk 2 slaapkamers het met 'n koningingrootte-bed in die een kamer en 2 enkelbeddens in ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

6 On Acacia Guesthouse & Annex is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies. Daar is 'n wye verskeidenheid van kamers om te van te kies: gesinskamers, kamers met koninggrootte-beddens e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan verskeie hoof-verkeerskruisings. Ons is ideaal geleë, slegs 15 km vanaf die OR Tambo Internasionale ...

Vanaf
R615
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dawnview, Germiston

Thokomala Guest House is in Germiston, 12,5 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 10 km vanaf Afrika se grootse winkelsentrum geleë. Dit het die ideale ligging vir sake en plesier in die Goudstad. Die verb...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Germiston

3 Brothers B&B is in 'n stil woonbuurt in Edenvale geleë. Die akkommodasie is naby aan hoofweë, winkelsentrums en besighede en dis net 7 kilometer van die O R Tambo Internasionale Lughawe af. 3 Brothers B&B bied...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Dowerglen

Voel die dinamiese puls van Johannesburg en ervaar ons gasvryheid in 'n rustige en vredevolle omgewing. Wise and Peace Lodge bied en suite kamers toegerus met moderne geriewe. Hierdie uitstekende bed en ontbyt is g...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

As jy op soek is na bekostigbare, luukse verblyf in 'n rustige omgewing naby Johannesburg en OR Thambo Internationale Lughawe, is President Lodge net die plek vir jou! Ons unieke ligging maak ons die ideale bestemmi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Elandsfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za