Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Elandsrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elandsrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elandsrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elandsrand Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Elandsrand

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Lodge in Brits, Bojanala

Dassie Paleis bied 'n bosveld-ervaring met volop voëllewe en beeldskone, inheemse flora en dit word omring deur die granietkoppies van Brits in Noordwes. Die gastehuis is vernoem na die honderde dassies wat vryli...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Brits, Bojanala

By Die Vlei is 'n gastehuis in Brits. Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n waaier en 'n elektriese komb...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Grasdak Guesthouse is 'n elegante gastehuis wat ideaal geleë is in Brits, in die hartjie van Noordwes. Hierdie knus gastehuis het al die geriewe wat jy nodig het vir stil en rustige verblyf teen redelike tariewe. D...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Big Tree Guesthouse is in die hartjie van Brits geleë waar Mariaan en haar span jou hartlik welkom sal heet. Die geriewe is uiters gerieflik vir diegene wat wat troues by Zakopane, Jeannelies, Camelot, Altydgoed, F...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Brits, Bojanala

Evergreen Gastehuis is in Brits in die hartjie van Noordwes en bied 'n vreedsame, rustige wegbreek. Daar is 3 kamers wat smaakvol ingerig is met 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en...

Vanaf
R1 059
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Jeannelies Guest House is in Brits geleë. Daar is 26 ruim kamers beskikbaar, asook konferensiegeriewe, 'n kapel, 'n haarsalon, 'n naelsalon, 'n skoonheidsterapeut, 'n saal waar funksies gehou kan word, 'n spa, 'n t...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Angel Oak Guesthouse is in Brits geleë en bied gerieflike kamers vir naweekbesoekers of internasionale toeriste. Dié gastehuis het ’n Franse en Afrika-stylkombinasie en bied 7 slaapkamers. Die kamers het dubbel...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

Willow Manor is 'n elegante gastehuis in Brits, 'n klein myndorpie sowat 52 km buite Pretoria en 88 km vanaf Sun City. Daar is restaurante binne 3 km van die gastehuis en Wimpy is net 200 m weg. Willow Manor se vri...

10% af Aanbod!
VanafR780
R702
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brits, Bojanala

@Four Guest House bied luukse verblyf wat die tradisionele gastehuis-styl vir 'n moderne, maar huislike atmosfeer verruil het. Gasvryheid is baie belangrik vir ons. Kom ervaar uitstekende diens en gemak by dié mode...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brits, Noordwes

Palm Swift Luxury Accommodation is ideaal geleë in Brits, 'n vrugbare sitrus-produserende omgewing in Noordwes wat besproeiing ontvang uit die Hartbeespoortdam. Die hotel is in 1924 opgerig. Verblyf is beskikbaar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elandsrand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Brits blad indien jy na meer Brits akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za